Jo Black se nuwe Enkelsnit is hier! ‘Voel Jy Die Genade’

Met meer as 8 miljoen YouTube kyke, 7 Ghoema toekennings, honderde vertonings en ‘n naam wat geen bekendstelling nodig het nie, kondig JO BLACK die vrystelling van sy nuwe album, VOEL JY DIE GENADE, aan. VOEL JY DIE GENADE is ook die titel van die eerste enkelsnit vanaf Jo se opkomende album en eg aan[…]

DECA stel ‘n nuwe album bekend: ‘Naturally’

Net soos die album se naam (Naturally) getuig, bring die populêre instrumentale duo, DECA, ’n splinternuwe album en stuur dit hulle repertoire in ’n meer natuurlike en organiese rigting. Douw Steyn en Herman Steyn, is weer aan die stuur van die viool– en kitaarpligte. DECA se eerste album, Black Sails, was taamlik organies, maar met[…]

Musieklegende, Jannie du Toit stel nuwe enkelsnit bekend: ‘Lig en Donker’

Met musiekstyle en –tendense wat konstant verander, vat dit ’n merkwaardige musikant om relevant te bly vir byna vyf dekades. Afrikaanse musieklegende, Jannie du Toit, is een van daardie kunstenaars wat die toets van tyd kon deurstaan. Hy het homself oor die afgelope paar jaar daarop toegespits om musiek van sy gunsteling-musikante, soos Jacques Brel,[…]

%d bloggers like this: