Marno van der Merwe se nuwe enkelsnit: ‘Huil vir my’

kalm-jou-army-ac

Marno van der Merwe is ‘n bekende gesig op die grootskerm en TV met verskeie rolle in films en reekse soos Sterlopers, Varsity Sing en meer.

Sy eerste snit vanaf sy Kalm Jou Army album doen baie goed op talle stasies en hy is terug met ‘n nuwe enkelsnit, Huil Vir My.

Leave a Reply

%d bloggers like this: