October 2018 – Musical Venture Radio

Hugo Nieuwoudt met sy enkelsnit, ‘Net Soos Die Sneeu’

“Net soos die sneeu weer op die berge sal lê, is my verwagting dat jy my sal sê; sien ons weer môre, sien ons dan weer, en dit is al wat ek vandag in hierdie hart begeer…”     weergalm die treffende refrein van Hugo Nieuwoudt se nuwe enkelsnit, Net Soos Die Sneeu, wat pas vrygestel is.[…]

Jan-Hendrik Swiegers sing oor sy tuisdorp in nuwe enkelsnit

Jan-Hendrik Swiegers en sy tuisdorp, Murraysburg, is tans op almal se lippe nadat hy vroeër vanjaar ’n musiekvideo op YouTube vrygestel het van ’n liedjie wat geïnspireer is deur sy liefde vir die Karoo en die plek waar hy vandaan kom. “Dit is vir elke Suid-Afrikaner bedoel wat al ooit empatie gehad het met boere[…]

%d bloggers like this: