September 27, 2018 – Musical Venture Radio

‘n Splinternuwe groep, Serenade

Serenade, ‘n splinternuwe, vuuwarm mannekwartet wat by Krone 5 hulle eerste amptelike buiging gemaak het, het Suid-Afrika behoorlik aan’t gons! Dié groep bring ‘n unieke harmonie tussen klassieke-, pop- en ook ‘n verskeidenheid ander genres na die Suid-Afrikaanse musiektoneel – ‘n unieke, meevoerende klank wat skynbaar uiteenlopende musiekwêrelde verenig in ‘n aanbieding waarvan gehore eenvoudig[…]

Michael Blignaut stel liefdesballade vry

Michael Blignaut glo, net soos Jimi Hendrix, dat musiek jou moeiteloos kan laat goed voel oor die lewe. Sy eerste enkelsnit, NAGLIG, is die perfekte bewys hiervan. Dit is ’n kombinasie van mooi liefdeslirieke en ’n lekkerluister-wysie, wat beloof om die luisteraar te laat wegstap met ’n ekstra huppel in die stap en ’n opgewekte[…]

%d bloggers like this: