January 31, 2018 – Musical Venture Radio

Lizandra Winter en Joshua Na Die Reën maak die Christa Steyn treffer, ‘Ek wil vir jou’, hul eie!

Lizandra Winter en die alombekende Joshua na die Reën kom al ‘n lang pad.  Lizandra het voor sy haar selfgetitelde solo album gedurende 2017 uitgereik het, gereeld saam met hom opgetree.  Hulle het ‘n hegte vriendskap en hulle stemme komplimenteer mekaar op ‘n merkwaardige wyse.  Dié twee talentvolle sangers, wat ook ongelooflike musikante is, het[…]

%d bloggers like this: