October 2, 2017 – Musical Venture Radio

Geraldine Scholtz reik splinternuwe musiekvideo uit!

SOMMER is ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer en gaan oor ’n meisie wat verlief is op iemand wat haar nie raaksien nie. Die treffer is die perfekte pasmaat vir die nuweling se sterk, helder stem en is beslis iets waarby gehore van alle ouderdomme sal aanklank vind. Die musiekvideo van die enkelsnit[…]

%d bloggers like this: