October 18, 2016 – Musical Venture Radio

Joe Foster – In Die Reën Vir Jou

Die idee is al telke male so mooi en romanties in films en boeke voorgestel, jy en jou spesiale mens staan buite en met ’n liefdevolle omhelsing soen julle mekaar passievol in die reën. Maar om in die reën te staan is in die werklike lewe gladnie so romanties en mooi soos wat almal dit[…]

Len Muller se nuuste enkelsnit: ‘Ek Glo’

Sanger en liedjieskrywer, Len Muller, se sielvolle musiek het van hom ’n kitstreffer gemaak in die ore en harte van musiekliefhebbers regoor die land. Sy splinternuwe enkelsnit, EK GLO, is pas bekendgestel en beloof om nie net voort te bou op dié wenresep nie, maar dit ook te oortref. Die snit is die eerste vrystelling[…]

%d bloggers like this: