About this Host
Hello all! I am the Technician of this website and also a DJ
Posts
Shows
Om verlief te wees, is ’n baie vrolike en opwindende tyd in ’n paartjie se verhouding. Dit is ’n fase waarin spesiale herinneringe gemaak word… en klein dingetjies – soos hulle gunsteling-liedjie – deel word […]
Ek speel Nuwe en Ou Boeremusiek op hierdie program. Die nuutste program speel op ‘n Dinsdag en word verskeie kere herhaal die res van die week.