Die gewilde sangeres, Mariska, se nuutste enkelsnit “Ek Speel Ons Liedjie”

Om verlief te wees, is ’n baie vrolike en opwindende tyd in ’n paartjie se verhouding. Dit is ’n fase waarin spesiale herinneringe gemaak word… en klein dingetjies – soos hulle gunsteling-liedjie – deel word van hulle reis saam. Die gewilde sangeres, Mariska, se nuutste enkelsnit – uit die pen van Rudi Claase – gaan[…]