Anton Goosen is terug met ‘n PUIK nuwe album ‘padkos’

Anton Goosen se nuwe CD, Padkos, is sy eerste sedert sy Groen Blomme-projek elf jaar gelede. “Die klanke is organies; nié tegnologies ateljeegedrewe nie, en daar is weer eens heelwat musikale kruisbestuiwing” sê Anton. Hy en die bekroonde vervaardiger Peter Pearlson, sy vriend en ingenieur, het ses jaar aan en af aan die internetgedrewe album[…]

%d bloggers like this: