Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the radio-station domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

{"id":3718,"date":"2020-07-18T01:19:45","date_gmt":"2020-07-17T23:19:45","guid":{"rendered":"http:\/\/musicalventureradio.com\/?p=3718"},"modified":"2020-07-18T01:19:45","modified_gmt":"2020-07-17T23:19:45","slug":"ruhan-du-toit-se-nuwe-enkelsnit-onumentaal-groot-lied-werp-nuwe-lig-op-afrikaner-se-monumentale-oomblikke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/2020\/07\/18\/ruhan-du-toit-se-nuwe-enkelsnit-onumentaal-groot-lied-werp-nuwe-lig-op-afrikaner-se-monumentale-oomblikke\/","title":{"rendered":"Ruhan du Toit se nuwe enkelsnit, ‘onumentaal’ – Groot lied werp nuwe lig op Afrikaner se monumentale oomblikke"},"content":{"rendered":"

\"\"Na bykans 2 000 km en 5 dae se reis oor Suid-Afrika is die Afrikaner-monumente vasgevang soos nog nooit tevore nie. D\u00edt vir die Afrikaanse sanger Ruhan du Toit se nuwe musiekvideo en snit, Monumentaal<\/strong>,<\/em> wat \u2019n terugblik gee op die Afrikaner se geskiedenis.<\/p>\n

Ruhan, voorheen lid van Touch of Class, het die land aan sy lippe gehad met sy weergawe van die treffer, Sound of Silence<\/em>. Hy sal ook herken word as een van die vyf manlike sangers wat die lied, Die Land<\/em>, gesing het.<\/p>\n

Na bykans twee jaar se produksie saam met Coleske Artists is sy langverwagte solo album, Monumentaal<\/em><\/strong>, uiteindelik binnekort beskikbaar en die titelsnit het mense aan die gons.<\/p>\n

\u201cDie hoofdoel agter die snit is om opnuut \u2019n identiteit by die Afrikaner aan te wakker. Dit is asof daar \u2019n hopeloosheid onder baie Afrikaners broei wat verbreek moet word. Ek glo dit is nodig dat ons weer ons verlede moet onthou en trots daarop moet wees, sodat ons in geloof aan \u2019n toekoms kan bou<\/em>,\u201d vertel Ruhan oor die titelsnit van sy 15-snit album wat 31 Julie landwyd beskikbaar sal wees.<\/p>\n

Met die verfilming van die musiekvideo het Ruhan besluit om tien van die Afrikaner se mees merkwaardige landmerke te gaan besoek. Op sy roete het hy die Voortrekker Monument, die Paul Kruger Monument op Kerkplein asook die Paul Kruger Gereformeerde Kerk in Pretoria besoek. Hy was ook by die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein, die Sarel Cilliers Gedenkteken in Kroonstad, die Slag van Bloedrivier Erfenisterrein in Dundee, Susanna Catharina (Maritz) Smit (bekend as die Kaalvoetvrou) se standbeeld in Bergville, die Paardekraal Monument in Krugersdorp en die Majuba Boereoorlog Monument in Volksrust.<\/p>\n

\u201cDie laaste erfenisjuweel is die simbool van die familie-Bybel, wat vir my ons belangrikste en grootste monument is. Ons geloof was en moet steeds die beweegrede agter ons grootste monumentale oomblikke wees<\/em>,\u201d voeg hy by.<\/p>\n

Die musiekvideo kan nou op YouTube gekyk word:<\/p>\n