Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the radio-station domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

{"id":3522,"date":"2020-05-22T06:23:20","date_gmt":"2020-05-22T04:23:20","guid":{"rendered":"http:\/\/musicalventureradio.com\/?p=3522"},"modified":"2020-05-22T06:23:20","modified_gmt":"2020-05-22T04:23:20","slug":"christiaan-baartman-is-terug-met-n-nuwe-enkelsnit-my-vrou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/2020\/05\/22\/christiaan-baartman-is-terug-met-n-nuwe-enkelsnit-my-vrou\/","title":{"rendered":"Christiaan Baartman is terug met ‘n nuwe enkelsnit, ‘My Vrou’"},"content":{"rendered":"

\"\"Christiaan Baartman<\/strong>, die talentvolle sanger en liedjieskrywer met sy diep rasperstem, het pas \u2019n hartroerende nuwe enkelsnit en musiekvideo vrygestel.<\/p>\n

MY VROU<\/em><\/strong> kyk na \u2019n troudag vanuit die man se perspektief. Di\u00e9 volwasse kontempor\u00eare snit, uit die pen van Christiaan en Jattie de Beer, is \u2019n liefdesverklaring van \u2019n man aan sy vrou. \u201cDit is maklik om te vergeet wat regtig belangrik is op jou troudag, omdat dit \u2019n gejaag is om alles klaar te kry,\u201d<\/em> verduidelik Christiaan. \u201cBaie keer neem die man dan \u2019n tree terug en help waar hy kan. Maar dit is vir hom ook belangrik – hy gee sy lewe op om een te word met sy vrou.\u201d <\/em><\/p>\n

Volgens die musikant, praat die liedjie vir diegene wat nie weet hoe om hulle gevoelens oor te dra nie. Dit dien as spreekbuis vir mans wat sukkel om te s\u00ea hoe hulle voel.<\/p>\n

\u201cAlles wat ek doen het dieper betekenis \u2013 soms is dit \u2019n fluistering en ander kere skree ek dit van die dakke af. Laasgenoemde is wat hierdie liedjie is,\u201d<\/em> s\u00ea hy. \u201cSowat 50% van Suid-Afrikaanse huwelike eindig in egskeiding. Dit is belangrik dat mans, of enigiemand wat besluit om te trou, verantwoordelikheid hiervoor neem. Hulle moet alles insit om hulle huwelik te laat werk.\u201d <\/em><\/p>\n

Christiaan is al byna vir twee dekades in die musiekbedryf doenig en het sy eerste album in 2008 uitgereik toe hy negentien was. In 2009 het hy \u2019n Huisgenoot Tempo-toekenning gewen vir Liedjieskrywer van die Jaar<\/em> en sedertdien het hy twaalf nommer een liedjies geskryf, waarvan sewe op sy tweede album \u2013 Huppel In My Stap <\/em>(2012) \u2013 verskyn het. Hierdie veelsydige ster, het ook in 2016 \u2019n Ghoema-toekenning gewen.<\/p>\n

Verder het hy saam met Johnny Late opgetree as die Bearded Man Band. \u201cMy ma was \u2019n musiekonderwyser en ek het langs die klavier groot geword. Daarom kon ek harmoniseer voordat ek behoorlik kon praat. Musiek was nog altyd my passie, vandat ek baie jonk was. Dis my lewe,\u201d<\/em> deel hy.<\/p>\n

Christiaan put baie van sy inspirasie uit die lewe self. \u201cDie lewe is \u2019n reis wat so baie liedjies en stories bied. Dit is ons werk as liedjieskrywers om hierdie liedjies op papier te sit,\u201d<\/em> s\u00ea die sanger. Hy het groot bewondering vir kunstenaars soos Coenie de Villiers,\u00a0Christa Steyn, Joshua\u00a0na die Re\u00ebn en Douvoordag.\u00a0\u201cEk sal graag nog eendag saam met Appel en Jo\u00a0Black wil werk. Ek dink ons praat dieselfde taal.\u201d<\/em><\/p>\n

Hy reis gereeld om op hoogte te bly van die nuutste musiektendense en een van sy gunsteling bestemmings is beslis Nashville. \u201cEk is mal oor Nashville. Ek probeer een keer \u2018n \u00a0jaar daar uitkom om te kuier, te leer en te groei. Vanjaar se kuier is ongelukkig kortgeknip, maar ek glo en hoop dat ek nog \u2019n geleentheid sal kry om te gaan.\u201d <\/em><\/p>\n

Die musiekbedryf het vir Christiaan geleer dat \u2019n aanhouer wen. \u201cDie lewe loop in sirkels en voordat jy jou o\u00eb kan uitvee, is dit weer jou beurt,\u201d <\/em>s\u00ea hy. \u201cAlhoewel musiek my passie is, studeer ek tans ook vir \u2019n pastorale berader \u2013 wat iets is wat my al sedert my tienerjare na aan die hart l\u00ea. Ek is disleksies en het ADHD en hulle het ges\u00ea dat ek nooit behoorlik sou kon lees of skryf nie. Nou is ek al besig met my sewende diploma.\u201d <\/em><\/p>\n

Van sy loopbaanhoogtepunte sluit in die vervaardiging van \u2019n kinderalbum saam met die SAMA-bekroonde musikant, Leon Jonkman; om die finale rondte te bereik op Idols SA<\/em> in 2006; om vir Smokie te open in 2012; sy optrede by Huisgenoot Skouspel in 2007; asook konserte by verskeie casino\u2019s in Gauteng.<\/p>\n

\u201cEk het ook gedurende die afsonderingstydperk elke aand lewendig gestroom op Facebook. Dit het my so lief gemaak vir die video-w\u00eareld dat ek begin werk het aan \u2019n kletsprogram saam met Leon Gropp. Ek is ook besig om my videoredigeringsvaardighede op te skerp.\u201d <\/em><\/p>\n

Di\u00e9 talentvolle musikant glo daaraan om musiek met betekenis te maak. \u201cMusiek is mooi en kom in verskillende vorme en groottes, net soos mense. Enige mooi wysie of liriek trek my in.\u201d <\/em><\/p>\n

MY VROU<\/em><\/strong>\u00a0 is aanlyn beskikbaar op: https:\/\/distrokid.com\/hyperfollow\/christiaanbaartman\/my-vrou<\/a><\/p>\n

 <\/p>\n

SOSIALEMEDIASKAKELS: <\/strong><\/p>\n

Facebook:\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <\/strong>https:\/\/www.facebook.com\/christiaankrit\/<\/a>
\nTwitter:\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <\/strong>@ChristiaanKrit<\/p>\n

Instagram:\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <\/strong>@christiaanbaartman<\/a>
\nYouTube:\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 <\/strong>
https:\/\/www.youtube.com\/user\/ChristiaanRock\/featured?view_as=subscriber<\/a><\/p>\n

 <\/p>\n

Luister gereeld na jou gunsteling stasie:<\/p>\n

Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n

 <\/p>\n

\u00a0<\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Christiaan Baartman, die talentvolle sanger en liedjieskrywer met sy diep rasperstem, het pas \u2019n hartroerende nuwe enkelsnit en musiekvideo vrygestel. MY VROU kyk na \u2019n troudag vanuit die man se perspektief. Di\u00e9 volwasse kontempor\u00eare snit, uit die pen van Christiaan en Jattie de Beer, is \u2019n liefdesverklaring van \u2019n man aan sy vrou. \u201cDit is[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":857600,"featured_media":3523,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-3522","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3522","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/857600"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3522"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3522\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3525,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3522\/revisions\/3525"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3523"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3522"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3522"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3522"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}