radio-station
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114\u201cDie liedjie gaan oor \u2019n krimineel wat skuldig bevind word daaraan dat hy iemand se liefde gesteel het. Dit beeld \u2019n oneindige en onverwagte liefde, wat nooit ophou nie, en hoe dit voel om smoorverlief te wees, uit. Dit is amper soos die verhaal van \u2018Bonnie en Clyde\u2019… \u2019n liefde so sterk soos hulle sin,\u201d<\/em> verklap Mia<\/strong> oor die betekenis agter haar eerste amptelike radio-enkelsnit wat pas uitgereik is.<\/p>\n Alhoewel di\u00e9 sangeres – met haar suiwer stem – reeds dertien jaar in die musiekbedryf doenig is \u00e9n klaar \u2019n draai gaan maak het op The Voice SA<\/em>, is dit die eerste oorspronklike liedjie wat sy aan radiostasies vrystel en dit was beslis die wag werd!<\/p>\n KRIMINEEL<\/em><\/strong>, uit die pen van Vaughan Gardiner, is \u2019n betekenisvolle popsnit wat sal aanklank vind by almal wat al ooit verlief was. Volgens Mia<\/strong>, gaan luisteraars juis daarvan hou omdat die boodskap dieper is as wat \u2019n mens van \u2019n gewone popliedjie sou verwag. \u201cLiefde wat so sterk is, is moeilik om te vind en almal het so \u2019n liefdesverhaal nodig. Hierdie lied laat jou anders na die liefde kyk en elke liriek praat met die hart en gee die perfekte verduideliking van die liefde in my verhouding.\u201d<\/em><\/p>\n Omdat sy glo dat haar musiek \u2019n passieprojek is, wat nooit moet ophou nie, het sy besluit dat dit nou die regte tyd is om hierdie besonderse snit met die land te deel. \u201c<\/em>KRIMINEEL<\/em><\/strong> is anders, dit is uniek en mense gaan \u2019n verbinding daarmee kan vind,\u201d<\/em> s\u00ea sy.<\/p>\n Mia <\/strong>(oftewel Mariska Pretorius), wat in Klerksdorp grootgeword het, woon tans in Potchefstroom. Haar talent is reeds vanaf \u2019n jong ouderdom ontdek en ontwikkel en sy wou dit nog altyd met mense deel. Sy werk sedert 2008 in die musiekbedryf, nadat sy op die ouderdom van twaalf \u2019n sangkompetisie by haar skool gewen en die geleentheid gekry het om saam met \u2019n bekende kunstenaar deur die land te toer.<\/p>\n Sedertdien het sy al die verhoog met verskeie groot kunstenaars gedeel en opgetree by van die land se grootste musiekfeeste, waaronder KKNK, Aardklop, Innibos, Ek Lief Afrikaans Kaapstad en vele meer. Sy beskou elke geleentheid wat sy kry om saam met groot name vertonings te doen as \u2019n hoogtepunt.<\/p>\n \u201cDaar was al baie hoogtepunte in my loopbaan, soos toe ek genooi is om by Ek Lief Afrikaans op te tree en ek en ander kunstenaars op \u2018Bravo\u2019 verskyn het en saam met Kurt Daren die vertoning kon afsluit,\u201d<\/em> deel sy. \u201cElke konsert wat ek saam met ander sterre deel, is vir my \u2019n groot voorreg omdat van ons vriende raak en in kontak met mekaar bly.\u201d <\/em><\/p>\n Mia<\/strong> beskryf haarself as \u2019n spontane persoon, wat altyd die positiewe kant van die lewe probeer raaksien. Goeie lirieke en musiek met emosie trek haar aan wanneer dit by liedjiekeuses kom en dit is vir haar baie belangrik dat dit wat sy sing moet sin maak. Ervaring het haar ook geleer dat sukses nie maklik is nie en dat jy moet veg, vasbyt en deursettingsvermo\u00eb h\u00ea om jou plekkie in die musiek-son te behou.<\/p>\n N\u00e1dine word uitgesonder as haar grootste plaaslike rolmodel en iemand saam met wie sy nog graag eendag sou wou werk, terwyl Liezel Pieters, Elandr\u00e9, Smokie, Celine Dion, Wet Wet Wet, Neil Diamond en Queen almal op haar lys van gunstelinge is. \u201c<\/em>Net soos ek, het N\u00e1dine ook op \u2019n jong ouderdom begin sing en kon sy en haar musiek saam groei. Sy was nog altyd getrou aan haar waardes en haar siening van die lewe. As kunstenaar, sou ek graag nog saam met almal in die musiekbedryf wou werk, omdat mense se sienings en manier van dinge doen verskil<\/em>,\u201d <\/em>verduidelik sy.<\/p>\n Wanneer sy nie op die verhoog is nie, geniet sy dit om skool te hou en te werk aan nuwe musiek. Sy is juis tans besig om saam met Muse Studios se Hugo Ludik en Vaughan Gardiner aan \u2019n liedjie te werk, maar hieroor mag sy nog nie te veel verklap nie.<\/p>\n Oor die jare, moes Mia <\/strong>leer dat almal in die vermaakbedryf nie vertrou kan word nie en dat selfvertroue nodig is om \u2019n sukses te maak van jou talent.<\/p>\n Net soos Johnny Depp, glo di\u00e9 musikant dat musiek emosies kan raak wat woorde nie kan nie, want dit is presies wat sy met haar eie musiek probeer bereik. Met die vrystelling van KRIMINEEL<\/em><\/strong> oortref sy nie net hierdie doelwit nie, maar gaan sy ook \u2019n hele paar nuwe musiekharte verower.<\/p>\n Die enkelsnit is op alle digitale platforms hier beskikbaar: \u00a0\u00a0<\/strong>https:\/\/distrokid.com\/hyperfollow\/mia8\/krimineel-mia<\/a><\/p>\n \u00a0<\/strong><\/p>\n SOSIALEMEDIASKAKELS: <\/strong><\/p>\n Facebook<\/strong>: https:\/\/www.facebook.com\/miaartistfanpage\/<\/a><\/p>\n Instagram:<\/strong> @miaartist_official<\/p>\n Twitter:<\/strong> @MiaSangeres<\/p>\n SoundCloud:<\/strong> https:\/\/soundcloud.com\/mia-louw-artist<\/a><\/p>\n Luister gereeld na\u00a0Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":" \u201cDie liedjie gaan oor \u2019n krimineel wat skuldig bevind word daaraan dat hy iemand se liefde gesteel het. Dit beeld \u2019n oneindige en onverwagte liefde, wat nooit ophou nie, en hoe dit voel om smoorverlief te wees, uit. Dit is amper soos die verhaal van \u2018Bonnie en Clyde\u2019… \u2019n liefde so sterk soos hulle sin,\u201d[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":857600,"featured_media":3513,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-3512","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3512","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/857600"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3512"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3512\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3514,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3512\/revisions\/3514"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3513"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3512"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3512"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3512"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}