Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the radio-station domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

{"id":3402,"date":"2020-02-19T05:01:02","date_gmt":"2020-02-19T03:01:02","guid":{"rendered":"http:\/\/musicalventureradio.com\/?p=3402"},"modified":"2020-02-28T04:51:54","modified_gmt":"2020-02-28T02:51:54","slug":"as-jy-van-calendar-girls-en-the-full-monty-gehou-het-gaan-jy-mal-wees-oor-military-wives","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/2020\/02\/19\/as-jy-van-calendar-girls-en-the-full-monty-gehou-het-gaan-jy-mal-wees-oor-military-wives\/","title":{"rendered":"As jy van Calendar Girls en The Full Monty gehou het gaan jy mal wees oor Military Wives!"},"content":{"rendered":"

\"\"As flieks soos\u00a0Calendar Girls<\/em>\u00a0en\u00a0The Full Monty<\/em>\u00a0op jou lys van gunstelinge is, gaan jy beslis mal wees oor regisseur\u00a0Peter Cattaneo<\/a>\u00a0se nuutste film,\u00a0MILITARY WIVES<\/em><\/strong>, wat binnekort op plaaslike skerms te sien is.<\/p>\n

Met di\u00e9 projek het hy dit weereens reggekry om die ware verhaal van gewone vroue \u2013 wat onverwags bekendheid verwerf \u2013 te omskep in \u2019n warm, humoristiese en inspirerende rolprent.<\/p>\n

MILITARY WIVES<\/em><\/strong>\u00a0vertel die storie van \u2019n groep vroue wat \u2019n reuse sukses maak van dit wat veronderstel was om \u2019n terapeutiese stokperdjie te wees. Die draaiboek, wat deur\u00a0Rosanne Flynn<\/a>\u00a0en\u00a0Rachel Tunnard<\/a>\u00a0geskryf is om hulde te bring aan vroue wat saamstaan, draai om die pogings van soldate se vroue om hulle gemoedere te lig wanneer hulle mans gaan oorlog maak.<\/p>\n

\u201cDaar is baie oorlogflieks, maar jy sien nooit wat met die gesinne gebeur wat agterbly nie,\u201d\u00a0<\/em>verduidelik Cattaneo.\u00a0\u201cHierdie rolprent bring hulde aan die vroue en meisies wat agtergelaat word. Wanneer die lewe moeilik raak, het \u2019n mens soms nodig om saam te lag om te oorleef. Hierdie is \u2019n eerlike verhaal oor mense wat daarvan hou om mekaar te laat lag. Dit gaan oor menslikheid en mense kan baie snaaks wees.\u201d\u00a0<\/em><\/p>\n

MILITARY WIVES<\/em><\/strong>\u00a0is gebaseer om die ware verhaal van die koormeester, Gareth Malone, wat in 2011 \u2019n groep vroue onder sy vlerk geneem het terwyl hy besig was om aan die BBC-program,\u00a0The Choir<\/em>, te werk. Navorsing het getoon dat koorsing help om stres te verminder en eensaamheid, angs en depressie te bekamp. Malone se doel was om die vroue en meisies van soldate te help om hulle gevoelens weer te gee deur middel van musiek. Wat begin het as \u2019n stokperdjie, het aansienlik gegroei oor die afgelope dekade \u2013 daar is nou meer as 2 300 vroue met weermagverbintenisse in 75 kore regoor Brittanje en oorsee.<\/p>\n

Met\u00a0Kristin Scott Thomas<\/a>\u00a0en\u00a0Sharon Horgan<\/a>\u00a0in die hoofrolle, plaas\u00a0MILITARY WIVES<\/em><\/strong>\u00a0klem op hoe diegene wat agterbly wanneer die manne oorlog toe gaan in \u2019n roetine verval, terwyl hulle wag vir hulle geliefdes om terug te keer en hoop om nooit slegte tyding te kry nie.<\/p>\n

Kate (Scott Thomas) is netjies en georganiseerd, terwyl Lisa (Horgan) meer gemaklik en onkonvensioneel is. Saam vorm hulle \u2019n onverwagse vennootskap wat lei tot die eerste koor vir soldate se vroue. Hierdie koor help nie net di\u00e9 vroue deur van die moeilikste oomblikke in hulle lewens nie, maar word ook mediasensasie wat die weg baan vir soortgelyke pogings regoor die w\u00eareld.<\/p>\n

\u201cDit was baie opwindend om lewe te gee aan \u2019n kontempor\u00eare millit\u00eare basis deur hierdie verhaal van gewone vroue in ongelooflike moeilike omstandighede, wat die genesende krag van saamsing gebruik om mekaar te bemoedig,\u201d\u00a0<\/em>s\u00ea Cattaneo.<\/p>\n

\u201cKate en Lisa se verhouding is die emosionele ruggraat van die prent en dit was \u2019n plesier om saam met hulle te werk. Hulle is albei talentvolle akteurs en net so gemaklik in snaakse as ernstige rolle. Alhoewel hulle hemelsbreed van mekaar verskil – wat voorkoms, agtergrond en energie aanbetref – vul hulle mekaar tog ook perfek aan.\u201d<\/em><\/p>\n

Greg Wise<\/a>,\u00a0Jason Flemyng<\/a>,\u00a0Emma Lowndes<\/a>,\u00a0Gaby French<\/a>,\u00a0Lara Rossi<\/a>,\u00a0Amy James-Kelly<\/a>\u00a0en\u00a0India Ria Amarteifio<\/a>\u00a0is ook in die fliek te sien.<\/p>\n

\u201cEk hoop dat fliekgangers saam met die karakters in\u00a0MILITARY WIVES<\/strong>\u00a0sal lag en huil, dat hulle ge\u00efnspireerd sal voel deur hierdie vroue se dapperheid en dat hulle die ou musiektreffers sal geniet,\u201d\u00a0<\/em>s\u00ea Cattaneo.<\/p>\n

MILITARY WIVES<\/em><\/strong>\u00a0is \u2019n inspirerende goedvoel rolprent oor vriendskap, liefde en ondersteuning binne \u2019n gemeenskap. Die fliek word plaaslik versprei deur Filmfinity (Edms) Bpk. en sal vanaf 20 Maart 2020 in bioskope te sien wees.<\/p>\n

Kyk die lokprent hier:\u00a0https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=KLPBiYXsKPQ<\/a><\/p>\n