radio-station
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114Manie Jackson se vokale vernuf en vermo\u00eb om met woorde te toor het oor jare heen van hom \u2018n gr\u00f3\u00f3t gunsteling op die SuidAfrikaanse musiektoneel gemaak. Met sy nuutste vrystelling, \u201cMy beste en meer\u201d, lewer hy \u2018n terugblik op sy mees suksesvolle snitte en verras met kraakvars nuutskeppings wat jou ore sal laat hunker na meer!<\/strong><\/p>\n Die album beslaan 20 snitte \u2013 nagenoeg \u2018n uur en \u2018n half se ouditiewe bederf \u2013 en plaas Manie se uitsonderlike, klassiekkontempor\u00eare stem in \u2018n vertoonkas van juwele wat in \u2018n ryke verskeidenheid uiteenlopende, dog uitstekend Momente van diep, treffende monolo\u00eb en solo-instrument word uitstekend afgewissel met di\u00e9 van vol orkes, simfonie, stem en agtergrondharmonie. Hierdie twee uiterstes, en die ryke mengsel van klanke tussenin, sorg vir \u2018n luisterryke ervaring \u2013 enige iets van goeie Afrikaanse sokkie met polsende ritmes en techno-invloede, \u2018n tiksel country, \u2018n bietjie jodel en \u2018n ballade of twee, tot meer geestelike werke en selfs \u2018n wals met \u2018n knypie Griekeland in sy hart.<\/p>\n Vir \u2018n voet wat sy lyf danser wil hou is daar snitte soos \u201cWaarom het jy nie nee ges\u00ea\u201d, \u201cLiefde en genade\u201d en \u201cJulia\u201d, \u2018n lekker jive met \u201cOnthou se jodel\u201d, twee meevoerende walse, \u201cS\u00ea nou\u201d en \u201cBring die sterre nader\u201d, sowel as effens rustiger snitte soos \u201cOnthou my\u201d en \u201cPalms van my hande\u201d wat ruimte maak vir bietjie asem skep.<\/p>\n \u201cDie Hemel weet\u201d \u2013 \u2018n immergroen en alombekende gunsteling \u2013 maak ook sy verskyning op die album.<\/p>\n Manie neem \u2018n oomblik om \u2018n prag huldeblyk te bring aan legendes van gister wat ons vooruit gegaan het met \u201cEk, Bles en G\u00e9<\/strong>\u201d \u2013 \u2018n roerende werk waar \u2018n volkleurbeeld van groot name in die musiekbedryf in hul Ewige Woning met musiek geskets word.<\/p>\n Snitte met diepe lewenswysheid, soos \u201cDorings vir Ma\u201d en \u201cLoop net langs my spore\u201d, sowel as geestelike werke soos \u201cEngele\u201d, \u201cFire within me\u201d en \u2018n pragtig herwerkte weergawe van die Onse Vader \u2013 op wysie van die ou bekende Auld lang syne \u2013 is ook op die album ingesluit.<\/p>\n Die album lewer presies wat dit belowe en soveel meer. Dis die hoogtepunte van alles Manie Jackson en \u2018n pronkstuk van musikale diversiteit vir enige musiekversameling!<\/p>\n Die album is nou landswyd beskikbaar.<\/p>\n Volg hom op Facebook<\/strong>:\u00a0https:\/\/www.facebook.com\/Manie-Jackson-Blad-143626159033190\/<\/a><\/p>\n <\/p>\n Skakel ook in na:\u00a0Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n om na die lied te luister.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":" Manie Jackson se vokale vernuf en vermo\u00eb om met woorde te toor het oor jare heen van hom \u2018n gr\u00f3\u00f3t gunsteling op die SuidAfrikaanse musiektoneel gemaak. Met sy nuutste vrystelling, \u201cMy beste en meer\u201d, lewer hy \u2018n terugblik op sy mees suksesvolle snitte en verras met kraakvars nuutskeppings wat jou ore sal laat hunker na[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":3288,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11,1],"tags":[],"class_list":["post-3284","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3284","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3284"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3284\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3291,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3284\/revisions\/3291"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3288"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3284"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3284"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3284"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}
\nkomplementerende, kleure pronk.<\/p>\n