Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the radio-station domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

{"id":3271,"date":"2019-10-02T04:13:33","date_gmt":"2019-10-02T02:13:33","guid":{"rendered":"http:\/\/musicalventureradio.com\/?p=3271"},"modified":"2019-10-02T04:13:33","modified_gmt":"2019-10-02T02:13:33","slug":"abel-knobel-musiek-n-refleksie-van-sy-eie-kronkelpaaie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/2019\/10\/02\/abel-knobel-musiek-n-refleksie-van-sy-eie-kronkelpaaie\/","title":{"rendered":"Abel Knobel: Musiek \u2019n \u2018refleksie\u2019 van sy eie kronkelpaaie"},"content":{"rendered":"
\n
\n
\n

\"\"Jy het hom leer ken as die energieke en aantreklike blondekopsanger in die mannegroep NRG.\u00a0En nou \u2013 na\u0301 \u2019n kort stilte, \u2019n verskyning op The Voice en \u2019n draai in Spanje \u2013 is Abel Knobel terug met \u2019n knal \u2013 en gereed om harte met sy sielvolle musiek te verower . . .<\/strong><\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n

\n
\n
\n

Met die eerste oogopslag val dit jou by: Iets aan die aantreklike blondekopman herinner jou aan iemand wat jy al voorheen gesien het . . .<\/p>\n

Dalk is dit sy stoppelbaard; of dalk selfs daardie sjiek blonde kuif wat altyd perfek stileer en na regs gekam is.<\/p>\n

Skielik besef jy: Dis die baard en die kuif, ja, maar eintlik is dit daardie strelende melodieuse stem van Abel Knobel \u2013 dieselfde stem wat vir vier jaar lank as \u2019n lid van die elektropop-mannegroep NRG (Energie) die een na die ander treffer uitgereik het.<\/p>\n

Drie jaar lank was aanhangers optimisties afwagtend vir die sanger se volgende skuif; en nadat hy as \u2019n spanlid van Bobby van Jaarsveld \u2019n draai op The Voice (Suid-Afrika) gemaak het, stel hy nou amptelik sy debuut solo-album \u2013 e\u0301n die eerste enkelsnit daarop \u2013 bekend.<\/p>\n

Die album is getiteld Refleksies \u2013 en die musiek vertel stories van hoop; liefde en selfaanvaarding.<\/p>\n

En ja, hy e\u0301n sy musiek het in die laaste jare meer volwasse geword, vertel die sanger tergend.<\/p>\n

\u201cMy debuutalbum is \u2019n ander genre as waaraan aanhangers met NRG gewoond was. \u2019n Mens sou kon se\u0302 ek het groot geword . . . My klank is meer volwasse \u2013 en dis definitief iets wat die publiek nog nie gehoor het nie,<\/em>\u201d vertel hy.<\/p>\n

Waar hy voorheen vir \u2019n elektropopklank bekend was \u2013 en as baskitaar- en klawerbordspeler vir die mannegroep \u2013 het sy debuutalbum eerder \u2019n volwasse tempore\u0302re klank. En ja, natuurlik ook effens pop- rock . . .<\/p>\n

Sy eerste enkelsnit \u2013 getiteld Die Wildernis<\/strong> \u2013 vertel van hoop en liefde \u2013 \u2019n tema wat soos \u2019n goue draad deur die album loop.<\/p>\n

\u201cEk beskryf die snit as \u2019n feel good song. Dit gaan oor die avonture van die lewe; dat jy altyd meer kan bereik en meer kan leer as daar iemand is wat hierdie avontuur saam met jou ervaar. Die betekenis is eenvoudig: Om te verdwaal in Die Wildernis \u2013 wat ook al jou eie wildernis mag wees \u2013 is om jouself werklik te vind.<\/em>\u201d<\/p>\n

Die liedjie het \u2019n tydlose gevoel \u2013 en al die instrumente daarop is live en sonder elektroniese byklanke.<\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n

\n
\n
\n

Dis nie net die\u0301 snit wat \u2019n dieperliggende betekenis het nie: Refleksies is soos \u2019n venster na die binnekamers van sy hart . . . Die lirieke van elke snit reflekteer op die verlede, en soms op die hede, en is \u2019n blik op sy lewensreise \u2013 op paaie wat soms gekronkel het; soms vol duwweltjies was en nie altyd maklik was nie.<\/p>\n

Elke snit is \u2019n reis in sy lewe wat op welke wyse ook al \u2019n impak op hom gelaat het en hom gevorm het in die mens wie hy vandag in die spiee\u0308l sien \u2013 en elke verhaal word op so \u2019n wyse vertel dat die luisteraar homself daarmee kan vereenselwig.<\/p>\n

Di\u0301s die doel van die musiek: Storieliedjies wat jou aan jou eie reise herinner.<\/p>\n

Die snitte vertel verhale wat met jonk e\u0301n oud sal praat, en die tydlose elemente; die opgewekte elektroniese klanke; betekenisvolle lirieke en vervaardiging van die album mik ook na \u2019n bree\u0308r gehoor.<\/p>\n

\u201cAs \u2019n jong sanger wat homself nou as solo-kunstenaar vestig het ek baie om te se\u0302,<\/em>\u201d vertel Abel.<\/p>\n

\u201cDaar is baie positiewe boodskappe in die album vasgevang. Dis nie moeilik om die temas van hoop, liefde en selfaanvaarding te sien nie. Hierdie is elkeen elemente wat in my persoonlike lewe weergaloos is. Ek wil he\u0302 die luisteraar moet weet: Daar is mense wat dieselfde pyn en worstelinge as jy ervaar \u2013 en dit i\u0301s moontlik om jouself te bevry.<\/em>\u201d<\/p>\n

Refleksies bestaan uit 17 snitte. Elkeen is deur Abel en Sean Butler \u2013 vervaardiger van die album \u2013 geskryf.<\/p>\n

Vir hom is net een ding belangrik: Om \u2019n enkele lewe \u2013 of dalk meer \u2013 aan te raak.<\/p>\n

\u201cEk weet dinge gaan moeilik in die musiekbedryf. Daarom het hoop ek net een ding: Dat die album \u2019n verskil kan maak. As ek net tien mense se lewens verander, was dit vir my die moeite werd.<\/em>\u201d<\/p>\n

Die aantreklike sanger het nog \u2019n verrassing: Hy maak eersdaags \u2019n verskyning in die gewilde SABC2- sepie 7de Laan. En aanhangers sal maar moet wag om te sien watter kattekwaad hy op die kassie aanjaag . . .<\/p>\n

Volg hom op sosiale media:<\/p>\n

Facebook<\/strong>:\u00a0Abel Knobel<\/a><\/p>\n

Twitter<\/strong>:\u00a0@ABknobel<\/a><\/p>\n

Instagram<\/strong>: abelknobel<\/a><\/p>\n<\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

Jy het hom leer ken as die energieke en aantreklike blondekopsanger in die mannegroep NRG.\u00a0En nou \u2013 na\u0301 \u2019n kort stilte, \u2019n verskyning op The Voice en \u2019n draai in Spanje \u2013 is Abel Knobel terug met \u2019n knal \u2013 en gereed om harte met sy sielvolle musiek te verower . . . Met die[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":3272,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-3271","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3271","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3271"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3271\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3273,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3271\/revisions\/3273"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3272"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3271"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3271"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3271"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}