Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the radio-station domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893
{"id":3235,"date":"2019-04-12T04:57:43","date_gmt":"2019-04-12T02:57:43","guid":{"rendered":"http:\/\/musicalventureradio.com\/?p=3235"},"modified":"2019-04-12T04:57:43","modified_gmt":"2019-04-12T02:57:43","slug":"andre-schwartz-met-sy-nuwe-enkelsnit-ek-sal-wag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/2019\/04\/12\/andre-schwartz-met-sy-nuwe-enkelsnit-ek-sal-wag\/","title":{"rendered":"Andr\u00e9 Schwartz met sy nuwe enkelsnit, ‘Ek sal wag’"},"content":{"rendered":"

\"\"\u2019n Superster word beskryf as \u2019n persoon of vermaaklikheidspersoonlikheid wat gevier word vir sy uitsonderlike talent en veelsydigheid. Alhoewel daar baie begaafde kunstenaars in Suid-Afrika is, geniet slegs \u2019n handjievol werklik superster-status, en Andr\u00e9\u00a0Schwartz<\/strong>\u00a0is een van hulle.<\/p>\n

Di\u00e9 bekroonde sanger, liedjieskrywer, verhoogkunstenaar, akteur (Sterlopers<\/em>,\u00a07de Laan<\/em>) en televisieaanbieder, wat beskou word as een van die land se mees talentvolle musikante, het pas sy nuutste enkelsnit, EK SAL WAG<\/em><\/strong>,<\/em> vrygestel.\u00a0 Dit is die tweede enkelsnit-vrystelling vanaf sy komende album wat op 19 Julie 2019 vrygestel sal word en dit is reeds besig om die trefferleer te klim.<\/p>\n

Die snit kan beskryf word as \u2019n popliedjie, met \u2019n ouderwetse kontempor\u00eare gevoel. Dit is geskryf deur die kykNET Afri-Visie-wenner, Hanmari de Wet, en handel oor \u2019n onwrikbare geloof in die liefde. Verder dra dit ook die boodskap dat seer genees kan word en dat jy nooit moet ophou baklei vir wat jy wil h\u00ea nie. \u201cDie liedjie het dadelik my aandag getrek as gevolg van die nbesonderse lirieke en melodie, maar ook oor die verhaal wat dit vertel,\u201d<\/em> verduidelik Andr\u00e9.<\/p>\n

Hy nog altyd glo dat musiek \u2019n storie moet vertel en aanklank vind by die gehoor :\u00a0 \u00a0\u201cAlles moet \u2019n storie vertel en daar moet \u2019n rede wees hoekom jy \u2019n liedjie op die verhoog of op n CD sing. Dit is natuurlik belangrik dat luisteraars die wysie moet geniet, maar hulle moet ook met die emosie en boodskap kan identifiseer.\u201d<\/em><\/p>\n

Hy glo dat die snit goed ontvang sal word, omdat die tema universeel is. \u201cOns moes al almal moeilike struikelblokke oorkom, maar die krag l\u00ea nie daarin om weg te stap sonder oplossings nie. Ons moet bereid wees om die goed en die sleg te trotseer en daaruit te leer \u201d<\/em> s\u00ea hy.<\/p>\n

EK SAL WAG<\/em><\/strong> word verder gekomplementeer met \u2019n musiekvideo wat op 10 Mei 2019 uitgereik sal word.\u00a0 Dit is \u2018n video met \u2018n ongewone invalshoek met konsep ontwikkeling deur Andr\u00e9 en regie deur Christiaan Wolf.<\/p>\n

\u201cDie storie word \u2018vertel\u2019 deur middel van kinders wat met poppe speel. Ek het dieselfde uitrusting aan as een van die poppe en daar is \u2019n konstante verskuiwing tussen \u2019n fiktiewe w\u00eareld en die werklikheid. <\/em>Dit speel af teen die onskuld van kinders wat nou die spel manipuleer \u2013 maar dit is eintlik \u00a0\u2019n blik op hulle emosionele toekomswerklikheid.\u00a0Dis pure kabaret teen die agtergrond van \u2019n o\u00ebenskynlike na\u00efewe liedjie<\/em>,\u201d<\/em> verduidelik die sanger.<\/p>\n

Andr\u00e9 is al van jongs af doenig met musiek en het op veertien sy televisiedebuut gemaak. Hy het klassieke musiekopleiding gehad en is net so gemaklik agter die klavier as agter die mikrofoon.<\/p>\n

Daar is \u00a016 solo-albums op sy kerfstok, waarvan byna almal goue verkoopstatus bereik het en verskeie liedjies deur hom self geskryf is. Verder is hy bekend vir verskeie radiotreffers soos Ek wil jou nooit weer sien<\/em><\/a> en Lief vir alles hier<\/em><\/a> en het hy \u2019n manier om gehore vir ure lank te bekoor met sy aangrypende en sjarmante verhoogpersoonlikheid.<\/p>\n

Hy is ook \u2019n uiters talentvolle teaterster, wat bekendheid verwerf het vir kragtige hoofrolvertolkings in verskeie musiekblyspele soos Joseph and the<\/em> Amazing Technicolour Dreamcoat, Jesus Christ Superstar<\/em>, Pirates of Penzance<\/em> en The Phantom of the Opera.<\/em> Vir laasgenoemde het hy talle toekennings ontvang en word hy beskryf as een van die beste \u2018Phantoms\u2019 ter w\u00eareld. <\/em><\/p>\n

Afgesien van al sy loopbaanhoogtepunte en \u2013ervaringe, glo Andr\u00e9 dat die vermaakbedryf baie het om vir kunstenaars te leer \u2013 selfs vir diegene wat al vir jare daarby betrokke is. \u201cWanneer jy al vir so lank in die bedryf werk, begin jy wonder of jy steeds relevant is. Om relevant te bly, moet jy seker maak dat jy die kontempor\u00eare genre ten volle verstaan en bereid wees om by die jonger generasie te leer. Jy moet ook, natuurlik, gewillig wees om jou kennis met ander te deel.\u201d<\/em><\/p>\n

Met so \u2019n indrukwekkende loopbaan om na terug te kyk, is dit vir hom moeilik om spesifieke hoogtepunte uit te sonder. \u201cElke nuwe vrystelling is \u2019n hoogtepunt en dit is \u2019n ongelooflike gevoel wanneer jy hoor dat jou liedjies goed doen op die radio,\u201d<\/em> s\u00ea hy, \u201cMaar my eerste Afrikaanse album \u201c Lief vir Alles Hier \u201c en my rol as \u2018The Phantom\u2019 sal altyd \u2019n baie spesiale plek in my hart h\u00ea.\u201d<\/em><\/p>\n

Een van die aspekte wat van hom so \u2019n merkwaardige musikant maak, is die feit dat sy werk so veelsydig is. Buiten vir sy komende album en vorige enkelsnit, Tweede Kans<\/em><\/a>, wat laas jaar vrygestel is, is hy ook besig om te werk aan \u2019n opwindende nuwe vertoning met die naam \u00a0Die Pad<\/em>.<\/p>\n

Di\u00e9 vertoning word beskryf as \u2019n vreugdevolle en nostalgiese reis deur die lewe van hierdie ongelooflike musikant. Dit bied \u2019n kombinasie van musiek, staaltjies uit Andr\u00e9 se verlede en hede en stel sy fenomenale stem ten toon, wat dit maklik maak om te sien hoekom hy Andrew Lloyd Webber se stempel van goedkeuring dra.<\/p>\n

\u201cDie Pad is daarop gemik om gehore te herinner om die lewe te waardeer en die stories wat ek deel is gevul met humor en positiewe gedagtes,\u201d<\/em> verklap hy.<\/p>\n

\u00a0<\/em>EK SAL WAG<\/strong><\/em> stel nie net Andr\u00e9 Schwartz<\/strong> se ongelooflike talent ten toon nie, maar is ook een van daardie liedjies wat \u2013 soos die sanger \u2013 \u2019n prominente plek in die Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenis verdien. <\/em><\/p>\n

\u00a0<\/em>Di\u00e9 liedjie is nou beskikbaar op alle digitale platforms\u00a0<\/em><\/p>\n

xxxx<\/em><\/p>\n

\u00a0<\/em><\/p>\n

VOLG HOM OP SOSIALE MEDIA<\/strong><\/p>\n

Facebook: <\/strong>https:\/\/www.facebook.com\/AndreSchwartzOfficial\/<\/a><\/p>\n

Twitter: <\/strong>@Andre_Schwartz<\/p>\n

Instagram:<\/strong> @andreschwartzsa<\/p>\n

YouTube:<\/strong> https:\/\/www.youtube.com\/user\/AndreSchwartzVideos<\/a><\/p>\n

Web:<\/strong> www.andreschwartz.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

\u2019n Superster word beskryf as \u2019n persoon of vermaaklikheidspersoonlikheid wat gevier word vir sy uitsonderlike talent en veelsydigheid. Alhoewel daar baie begaafde kunstenaars in Suid-Afrika is, geniet slegs \u2019n handjievol werklik superster-status, en Andr\u00e9\u00a0Schwartz\u00a0is een van hulle. Di\u00e9 bekroonde sanger, liedjieskrywer, verhoogkunstenaar, akteur (Sterlopers,\u00a07de Laan) en televisieaanbieder, wat beskou word as een van die land[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":3237,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-3235","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3235","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3235"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3235\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3241,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3235\/revisions\/3241"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3237"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3235"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3235"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3235"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}