radio-station
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114Die opgewekte, meesleurende wysie en vrolike liefdeslirieke van die sanger Louis Geldenhuys<\/strong> se nuwe liedjie, HARTE IN DIE LUG<\/em><\/strong>, gaan beslis binnekort \u2019n gunsteling wees op al wat \u2019n dansvloer en speellys is. Hierdie enkelsnit is pas vrygestel en het ook reeds \u2019n draai by die KKNK gaan maak.<\/p>\n HARTE IN DIE LUG<\/em><\/strong> is geskryf deur Dennis East en gaan oor twee verliefdes wat enige plek en enige tyd hulle drome en wense met mekaar kan deel. Hulle is soos ballonne in die lug, wat deur die wind gedryf word tot waar hulle \u2019n paradys ontdek en waar liefde sal oorheers.<\/p>\n \u201cEk kan my en my vrou, Lindi, se verhouding vereenselwig met die lied. Almal soek \u2019n paradys, hetsy dit gaan oor die leefstyl of waar jy bly. Dis oor twee mense wat mekaar liefhet en \u2019n toekoms saam beplan, maar dit is nie altyd net lekker nie omdat daar soms winde is wat die twee harte daarvan weerhou om dit te kry waarna hulle streef,<\/em>\u201d<\/em> vertel Louis oor sy debuut-enkelsnit wat spog met \u2019n lekkerluister Country-Pop-aanslag en jou nooi om saam met die paartjie opgewonde en verlief te voel. \u201cDie liedjie het \u2019n vars melodielyn en my stem en die verwerking praat met mekaar.\u201d<\/em> \u2019n Musiekvideo vir di\u00e9 vrystelling, word ook vir die nabye toekoms beplan.<\/p>\n Hierdie talentvolle musikant, met sy gesofistikeerde stem, kom van Welkom af en is al versot op musiek vandat hy kan onthou. \u201c<\/em>Ek het staaltjies gehoor dat ek in die kleuterskool op \u2019n stoel gestaan en Ruiter Van Die Windjie gesing het vir almal wat wou hoor,\u201d<\/em> gesels hy. Buiten vir koorsing, het Louis geen formele sangopleiding gehad nie, maar hy was vasberade om sy passie om mense te vermaak \u2019n realteit te maak. Na skool het hy gereeld by funksies en kroe\u00eb opgetree en is toe vir twee jaar Europa toe. Daarna het hy Drama gaan studeer by Nortlink College onder leiding van Nicole Holm en Albert Maritz.<\/p>\n \u201c<\/em>Ek kon ongelukkig nie my studies klaarmaak nie, want my pa is in 2007 oorlede en ek moes sy besigheid in Welkom oorvat. Tien jaar later, is ek getroud met my skoolliefde en het ons drie pragtige kinders,\u201d<\/em> deel hy. \u201cS<\/em>o tussen die werk en kinders grootmaak deur, het ek bly hunker om weer te sing en moes ek \u2019n besluit neem. Deesdae woon ons in Blouberg en tree ek weer voltyds op en toer ek saam met Manie Jackson en Die Lieflinge deur die Karoo.\u201d<\/em><\/p>\n Sedertdien het hy ook al by verskeie feeste, soos die KKNK en die KYKNET Buite Ekspo opgetree, en in 2018 \u2019n konsert gere\u00ebl vir groot name in Mosselbaai, soos N\u00e1dine, Manie Jackson, Rudi Claase, Pieter Koen, Monique Steyn waartydens hy ook die geleentheid gehad het om saam met hulle te sing.<\/p>\n Louis het groot bewondering vir lekkerluister musiek met betekenis en meen dat dit ge\u00efnspireer is deur die sangers waarmee hy grootgeword het soos Bles Bridges, BZN, Jim Reeves en Albert Hummond. In die toekoms sou hy nog graag saam met talentvolle mense soos Johan Vorster wou werk as hy die kans sou kry en hy beplan ook om binnekort liedjies uit sy eie pen met luisteraars te deel.<\/p>\n Hy verklap dat hy tans, buiten vir die familiebesigheid, saam met sy vrou \u2019n selfsorgeenheid bestuur en dat hy graag \u2019n hoteleienaar of akteur sou wou wees as hy nie \u2019n sanger was nie. \u201cEk is \u2019n dromer, wat maklik huil oor emosionele dinge. As ek my eie hotel gehad het sou ek \u2019n groot vleuelklavier aangeskaf en by die ingang gesit het, waar ek dit gereeld sou speel. Ons het nou \u2019n selfsorgeenheid, maar ek kort nog die klavier!\u201d<\/em><\/p>\n Die musiekberyf het vir Louis Geldenhuys<\/strong> geleer om hard te werk, in homself te glo en nederig te bly. Sy droom is om die harte van mense in Suid-Afrika, en regoor die w\u00eareld, te verower met sy strelende stem, unieke klank en voetstamplekkerritmes en ook om binnekort sy eerste album op te neem. As HARTE IN DIE LUG<\/em><\/strong> enige aanduiding is van wat hy beplan, wag daar voorwaar \u2019n blink toekoms op hom in die musiekw\u00eareld.<\/p>\n SOSIALEMEDIASKAKELS<\/strong><\/p>\n Facebook: <\/strong>https:\/\/www.facebook.com\/Louis-Geldenhuys-201436030619778\/<\/u><\/p>\n Twitter: <\/strong>@L_Geldenhuys<\/p>\n Instagram:<\/strong> @louisrealll<\/p>\n <\/p>\n Luister gereeld na jou gunsteling stasie:\u00a0Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":" Die opgewekte, meesleurende wysie en vrolike liefdeslirieke van die sanger Louis Geldenhuys se nuwe liedjie, HARTE IN DIE LUG, gaan beslis binnekort \u2019n gunsteling wees op al wat \u2019n dansvloer en speellys is. Hierdie enkelsnit is pas vrygestel en het ook reeds \u2019n draai by die KKNK gaan maak. HARTE IN DIE LUG is geskryf[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":3232,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-3230","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3230","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3230"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3230\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3234,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3230\/revisions\/3234"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3232"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3230"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3230"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3230"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}