radio-station
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114Die gewilde sangeres, Sky Ocean,<\/strong> het pas haar nuwe enkelsnit, Retrospek Van Liefde<\/em><\/strong>, bekendgestel. Die liedjie volg op die hakke van haar eerste twee enkelsnitte, Blackholes in my Head<\/em> en Vlekke<\/em>, wat steeds baie gewild onder luisteraars is.<\/p>\n \u201cWanneer jy verlore raak in jou eie denke of vir \u2019n oomblik terugdink aan jou liefdeslewe – of dit nou goeie of swak keuses was wat jy gemaak het, vorm dit steeds deel van jou menswees. Retrospek Van Liefde<\/strong> is presies dit \u2013 wanneer ek terugdink aan die liefde, dan lyk my romantiese w\u00eareld iets tussen \u2019n romantiese komedie en \u2019n treurverhaal,\u201d<\/em> vertel sy.<\/p>\n Retrospek Van Liefde<\/em><\/strong> kom uit die pen van Juan Boucher en Sky Ocean<\/strong> en is vervaardig deur Byron Keno.<\/p>\n \u201cEen aand, om \u2019n brandende vuur, het my wildste drome onverwags ook vlam gevat nadat ek saam met \u2019n vriend by Juan Boucher gaan braai het. Juan het uit die bloute gevra dat ek vir hom \u2018When we say nothing at all\u2019 van die alombekende sanger, Ronan Keating, sing, terwyl hy die begeleiding speel op sy kitaar. Nutteloos om te s\u00ea was ek so angsbevange dat ek gesukkel het om die sleutel (waarin hy die liedjie speel) te kry en skielik was dit asof ek nie meer die liedjie of melodie ken nie. Maar met die Here se genade alleenlik, het ons toe met die volgende braai begin skryf aan Retrospek Van Liefde,\u201d <\/strong><\/em>vertel sy baie verlig.<\/p>\n \u201cEk is opreg en ongelooflik dankbaar vir al Juan se insette en kennis wat hy met my gedeel het, asook sy geduld met die skryfproses. Ek het veral gehou van sy skryfstyl met die kontras van woorde, gevoelens en siening van bv. liefde, haat en seer,\u201d<\/em> voeg sy by.<\/p>\n Sy dink dat \u2019n verskeidenheid mense moontlik aanklank sal vind by die liedjie omrede dit die positiewe en negatiewe van vorige verhoudings, keuses en liefde kan weerspie\u00ebl. Dit hang af watter paar liefdes-skoene die luisteraar aanhet.<\/p>\n Haar stem is een van daardie stemme wat jou in jou spore laat vassteek wanneer jy haar vir die eerste keer hoor sing. Daar is \u2019n strelende klank in haar stem wat jou uitnooi om verlore te raak in haar musiek. Sy is mal oor Demi Levato se musiek en sal graag eendag die verhoog wil deel met kunstenaars soos Elvis Blue en Die Heuwels Fantasties.<\/p>\n Die musiekvideo van die enkelsnit is ook reeds vervaardig en speel gereeld op kykNET NOU.<\/p>\n Retrospek van Liefde<\/em><\/strong> is deel van Sky Ocean<\/strong> se debuut-album, Spore Van My Hart<\/em> <\/strong>en beskikbaar op alle digitale platforms.\u00a0 Koop dit hier:<\/strong><\/p>\n https:\/\/itunes.apple.com\/za\/album\/spore-van-my-hart\/1360337302<\/a><\/p>\n <\/p>\n \u00a0<\/strong><\/p>\n SOSIALEMEDIASKAKELS<\/strong><\/p>\n Facebook: <\/strong>https:\/\/www.facebook.com\/skyoceanoff\/<\/a><\/p>\n Instagram:<\/strong> @skyoceanofficialandreschwartz.co.za<\/p>\n Luister gereeld na jou stasie.<\/p>\n Kliek net op:\u00a0Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":" Die gewilde sangeres, Sky Ocean, het pas haar nuwe enkelsnit, Retrospek Van Liefde, bekendgestel. Die liedjie volg op die hakke van haar eerste twee enkelsnitte, Blackholes in my Head en Vlekke, wat steeds baie gewild onder luisteraars is. \u201cWanneer jy verlore raak in jou eie denke of vir \u2019n oomblik terugdink aan jou liefdeslewe –[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":3225,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-3222","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3222","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3222"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3222\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3229,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3222\/revisions\/3229"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3225"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3222"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3222"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3222"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}