radio-station
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114Wat het Armand Steenkamp met wyle soos Worsie Visser, Zirk Bergh en Zak van Niekerk in gemeen? Hulle was almal LEKKER MENSE<\/strong> en se musiek lig jou gemoed! Vir die eerste keer in \u2018n lang tyd verskyn daar \u2018n lekker album, vol lekker liedjies, wat jou laat lekker voel. Selfs al gaan van die lirieke oor die swaarkry van boerdery, maar Armand draai die probleme en swaarkry op sy kop en laat jou lekker voel as jy hierna luister. Ek wil amper so ver gaan om te s\u00ea hy laat selfs die droogte dan nou lekker voel as jy so na hierdie ritmiese, opgewekte album luister wat opgeneem is aan die Weskus in Wouter van de Venter se bekwame hande en ateljee. Selfs Wouter verras ons hier en wys jy moet hom nie stereotipiseer nie.<\/p>\n Armand het grootgeword in die Boesmanland erens tussen Pofadder, Kliprand en die niet. Die naaste skool was Springbok waar hy wou rugby speel, sing en graag ingels praat. Die kans om \u2018n Springbok te word is dus baie groter in die Boesmanland, want daar was engels nie \u2018n tweede taal nie, maar \u2018n vreemde taal. Ho\u00ebrskool was hy in die befaamde Boland Landbou. Vandag tree hierdie boer landwyd op by enige funskie en sy konsertgangers sien telkemale die son opkom. \u201cSolank hy net nie ingels hoef te praat nie\u201d, s\u00ea hy.<\/p>\n Sy nuutste album, Lekker Mens<\/strong>, laat jou goedvoel sommer oor die slegte dinge van die land. Sy liefde vir visvang en jag tel jy ook so tussen die snitte se lyne op. Armand se nuwe album is gelaai met humor, lekker moderne verwerkings wat jou voete gaan laat jeuk en jou van jou \u2018n lekker mens gaan maak. Luister na die enkelsnit deur gereeld te luister na jou gunsteling stasie:<\/p>\n Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":" Wat het Armand Steenkamp met wyle soos Worsie Visser, Zirk Bergh en Zak van Niekerk in gemeen? Hulle was almal LEKKER MENSE en se musiek lig jou gemoed! Vir die eerste keer in \u2018n lang tyd verskyn daar \u2018n lekker album, vol lekker liedjies, wat jou laat lekker voel. Selfs al gaan van die lirieke[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":3158,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-3157","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3157","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3157"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3157\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3160,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3157\/revisions\/3160"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3158"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3157"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3157"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3157"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}
\nIn 2016 was hy selfs genomineer deur die Ghoema\u2019s vir Beste humoristiese album.<\/p>\n
\nMet al die negatiewe waarmee ons deesdae omring word, beloof hierdie album om die beste ding te wees wat jy vir jou gemoed kan aanskaf.<\/p>\n