Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the radio-station domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php:6114) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1893

{"id":13673,"date":"2022-08-12T01:31:48","date_gmt":"2022-08-11T23:31:48","guid":{"rendered":"https:\/\/musicalventureradio.com\/?p=13673"},"modified":"2022-08-12T01:31:48","modified_gmt":"2022-08-11T23:31:48","slug":"saarkie-is-terug-met-nuwe-rnkelsnit-rondomtalie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/2022\/08\/12\/saarkie-is-terug-met-nuwe-rnkelsnit-rondomtalie\/","title":{"rendered":"Saarkie is terug met nuwe rnkelsnit – ‘Rondomtalie’"},"content":{"rendered":"

\"\"SAARKIE<\/strong>, Suid-Afrika se gunsteling-rockgroep, het al diep spore in die musiekbedryf getrap, en hierdie Vrouemaand het di\u00e9 musikante meer as een rede om fees te vier.<\/p>\n

Nie net kan hulle weer vrylik voor groot gehore optree en het hulle skoonskip gemaak by die onlangse Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekennings nie, maar hulle nuutste enkelsnit en musiekvideo is ook pas vrygestel en is reeds besig om soos \u2019n veldbrand te versprei!<\/p>\n

RONDOMTALIE<\/em><\/strong>, die eerste enkelsnit vanaf hulle sesde ateljee-album, is \u2019n Afrikaans folk-liedjie wat gaan oor die \u2018rondomtalie\u2019 van menswees.<\/p>\n

\u201cDie lewe vat \u2019n mens op geheimsinnige paaie, \u2019n mallemeule van oomblikke. Op \u2019n dag ontmoet jy iemand, en dit voel of jy die besonderse mens al \u2019n leeftyd ken. So asof hulle nog altyd daar was, maar die tyd moes eers reg wees,\u201d<\/em> vertel hulle oor die betekenis agter di\u00e9 liedjie uit die pen van Ad\u00e8le Fouch\u00e9, met mede-skrywers, Lila Botha en Christine du Plessis. \u201cSoos wat die tyd aanstap, deur die rondomtalie van my menswees, besef jy die persoon was eintlik nog altyd daar gewees.\u201d<\/em><\/p>\n

Volgens die groeplede sal die snit, wat deur Jacques du Plessis van High Seas Studios opgeneem en deur Gustav van Rooyen verwerk is, aanklank vind by \u2019n wye gehoor, omdat almal al in die lewe \u2019n rondomtalie van goeie en slegte tye ervaar het.<\/p>\n

Die musiekvideo, wat deur Kopwond Films<\/a> in \u2019n ou antieke huis verfilm is, vertel die storie van \u2019n verliefde paartjie wat saam daar intrek nadat hy haar op die rondomtalie in die parkie vir die eerste keer daarvan vertel. Die meisies verduidelik: \u201cDie huis is vol geheimsinnige gange en deure wat na nuwe vertrekke lei en nuwe uitdagings bied. In die tuin vind hulle \u2019n veilige hawe, waar hulle sorgvry kan wees soos toe hulle nog kinders was.\u201d<\/em><\/p>\n

Wat die video nog meer spesiaal maak, is dat dit in Lila Botha se Die Nagington Manor geskiet is, en dat Francois Jacobs en Shan\u00e9 Nykie Pretorius (wat op die kykNET-program Op My Eish!<\/em> ontmoet het) die hoofrolle vertolk.<\/p>\n

Kyk die video hier:\u00a0<\/strong><\/p>\n

https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=Q7P_lT926Vc<\/a><\/p>\n

RONDOMTALIE<\/em><\/strong> volg in die suksesvolle voetspore van vorige treffers soos Waar l\u00ea jou hart<\/em><\/a> (die titelsnit van hulle vorige album), Re\u00ebnweer<\/em><\/a> en River Blues<\/em><\/a>, wat goed ontvang is en aan hulle vier Afri-Indie-toekennings besorg het, waaronder Beste lewendige rockgroep<\/em>, Beste alternatiewe album<\/em>, Beste alternatiewe enkelsnit<\/em> en Beste rock-enkelsnit<\/em>.<\/p>\n

Alhoewel SAARKIE, wat oorspronklik bestaan uit Ad\u00e8le Fouch\u00e9 en Lila Botha, hoofsaaklik nog altyd \u2019n meisiesgroep was, word hulle deesdae op die verhoog vergesel deur baskitaarspeler Angelo Roman.<\/p>\n

Di\u00e9 sestienjarige Pretorianer en seun van die bekende musikant Rixi Roman is nou al vir \u2019n jaar by die groep doenig en geniet elke oomblik daarvan.<\/p>\n

\u201cAngelo is baie musikaal en het \u2019n besonderse aanvoeling vir musiek. Hy het \u2019n mooi hart en ons hou van sy persoonlikheid, maar op die verhoog is hy \u2019n rockster. Hy\u2019s ons Big Daddy A,\u201d<\/em> s\u00ea die meisies.<\/p>\n

Buiten vir \u2019n nuwe album, het die groep \u2019n lekker vol kalender vir die res van die jaar en beplan hulle aan \u2019n 2023-toer na Nieu-Seeland en Australi\u00eb. Wanneer hulle nie op die verhoog is of liedjies skryf nie, bestuur Lila haar nuwe besigheid \u2013 Da Capo Trading \u2013 en hou Ad\u00e8le haarself besig met kuns- en houtprojekte. Hulle geniet dit ook baie om by die see of in die bosveld te ontspan.<\/p>\n

SAARKIE bestaan al vir sestien jaar en met RONDOMTALIE<\/em><\/strong> kom wys hulle net weer hoekom hulle so geliefd is. \u201cLiefde is die saadjie van die liedjie en die boodskap is om die lewe te geniet en die mooi in elke aspek daarvan raak te sien. Suid-Afrikaners hou van sing en dans en dit is presies wat hierdie snit bied,\u201d <\/em>sluit hulle af.<\/p>\n

RONDOMTALIE<\/em><\/strong> is nou beskikbaar op alle digitale platforms.<\/p>\n

Kry dit hier:<\/strong><\/p>\n

https:\/\/open.spotify.com\/track\/22feAkltnnRD3Ln08Q6MQG?si=7kPTCafwTiqv0F-w3ij5-g&utm_source=whatsapp<\/a><\/p>\n

https:\/\/music.apple.com\/za\/album\/rondomtalie\/1637415461?i=1637415464<\/a><\/p>\n

SOSIALEMEDIASKAKELS:<\/strong><\/p>\n

Facebook: <\/strong>https:\/\/www.facebook.com\/saarkieband\/<\/a><\/p>\n

Twitter: <\/strong>@SaarkieBand<\/p>\n

Instagram:<\/strong> @saarkieband<\/p>\n

Webblad: <\/strong>www.saarkie.com<\/a><\/p>\n

 <\/p>\n

Luister gereeld na jou gunsteling stasie<\/p>\n

Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"

SAARKIE, Suid-Afrika se gunsteling-rockgroep, het al diep spore in die musiekbedryf getrap, en hierdie Vrouemaand het di\u00e9 musikante meer as een rede om fees te vier. Nie net kan hulle weer vrylik voor groot gehore optree en het hulle skoonskip gemaak by die onlangse Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekennings nie, maar hulle nuutste enkelsnit en musiekvideo is[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":857600,"featured_media":13674,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-13673","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13673","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/857600"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13673"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13673\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13675,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13673\/revisions\/13675"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13674"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13673"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13673"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13673"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}