radio-station
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114\u201cOm in alle tye en omstandighede op te kyk na God en vas te hou aan waar ons hulp vandaan kom,\u201d<\/em> s\u00ea Jacques en Liezel<\/strong> oor die inspirasie en betekenis agter hulle nuwe enkelsnit, VASHOU<\/em><\/strong>.<\/p>\n Volgens di\u00e9 talentvolle duo, wat vanjaar vir vyf Afri-Indie Onafhanklike Musiektoekennings benoem is, is hierdie kontempor\u00eare geestelike snit geskryf om vir luisteraars hoop te gee in moeilike tye.<\/p>\n \u201cOns is self deur diep waters gedurende inperking en het besef dat God die enigste anker is waaraan jy kan vashou in sulke tye,\u201d<\/em> deel hulle. \u201cDaar is mense wat so baie verloor het in hierdie afgelope twee jaar. Maar ten spyte van wat die lewe na jou kant toe gooi, wil ons graag vir mense s\u00ea dat as jy vir God het, jy alles het wat nodig is.\u201d <\/em><\/p>\n Hulle nuutste vrystelling is oudergewoonte deur Jattie de Beer van Artistry Productions vervaardig en word vergesel deur \u2019n pragtige musiekvideo wat die boodskap van die lied perfek vasvang.<\/p>\n Die video sal op 18 Maart 2022 vrygestel word. Dit is in KwaZulu-Natal verfilm deur Huntsman se Adriaan Venner Scheepers en die paar is dankbaar dat die natuurelemente saamgewerk het om die perfekte eindresultaat te skep.<\/p>\n VASHOU<\/em><\/strong> volg in die voetspore van Uit My Hande<\/em><\/a> en Wonder van Kersfees<\/em> wat beide goed ontvang is en goed presteer het op treffersparades regoor die land.<\/p>\n Sedert Jacques Schoeman en Liezel Marshall in November 2021 hulle debuut in die musiekbedryf gemaak het, het hulle nog net van krag-tot-krag gegaan.<\/p>\n Di\u00e9 musiekpaar, wat op Facebook ontmoet het, is reeds volstoom aan die gang vir die jaar en beplan om binnekort hulle eerste Engelse country-liedjie vry te stel. Verder is hulle ook besig om hulle eie besigheid op die been te bring, nuwe liedjies te skryf en lewendige optredes te re\u00ebl.<\/p>\n Buiten vir musiek, geniet Jacques dit om ou motors te restoureer, tyd saam met sy seuntjie te spandeer en om saam met sy vriende te braai.<\/p>\n Liezel was vir \u2019n paar jaar deel van die groep Onbeskaamd en het al \u2019n Ghoema-benoemde album op haar kerfstok. Wanneer sy nie musiek maak nie, hou sy van perdry en fotografie en kuier sy ook graag saam met vriende.<\/p>\n VASHOU<\/em><\/strong> het begin as \u2019n gedig om hoop en moed te gee in moeilike omstandighede en het gegroei tot \u2019n volwaardige lied wat die potensiaal het om lewens te verander.<\/p>\n Di\u00e9 hartroerende snit is nou aanlyn beskikbaar, kry dit hier: http:\/\/tinyurl.com\/JACQUESLIEZEL-VASHOU<\/a><\/p>\n <\/p>\n SOSIALEMEDIASKAKELS:<\/strong><\/p>\n Facebook \u2013 <\/strong>\u00a0https:\/\/www.facebook.com\/JacquesLiezel<\/a><\/p>\n Instagram \u2013 <\/strong>@jacquesliezelmusic<\/p>\n YouTube \u2013<\/strong>\u00a0https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCap744cllbJPUaVrdGoM3ZQ<\/a><\/p>\n TikTok \u2013 <\/strong>https:\/\/vm.tiktok.com\/ZSe2DUjED\/<\/a><\/p>\n <\/p>\n Luister gereeld na jou gunsteling stasie<\/p>\n Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":" \u201cOm in alle tye en omstandighede op te kyk na God en vas te hou aan waar ons hulp vandaan kom,\u201d s\u00ea Jacques en Liezel oor die inspirasie en betekenis agter hulle nuwe enkelsnit, VASHOU. Volgens di\u00e9 talentvolle duo, wat vanjaar vir vyf Afri-Indie Onafhanklike Musiektoekennings benoem is, is hierdie kontempor\u00eare geestelike snit geskryf om[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":857600,"featured_media":13649,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-13648","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13648","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/857600"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13648"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13648\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13651,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13648\/revisions\/13651"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13649"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13648"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13648"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13648"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}