radio-station
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114Sedert hulle in November vanjaar hul debuut gemaak het gaan die splinternuwe duo, Jacques en Liezel<\/strong>, net van krag-tot-krag.<\/p>\n Daarom het hulle besluit om musiekharte warm te laat klop hierdie feesseisoen met die vrystelling van hulle tweede enkelsnit, WONDER VAN KERSFEES<\/em><\/strong>, wat beslis \u2019n gunsteling gaan wees op almal se Kersmusiekspeellys.<\/p>\n Volgens die musiekpaar, gaan hierdie opgewekte geestelike snit (uit hulle eie pen) oor God wat Jesus \u2013 die ware Wonder van Kersfees \u2013 vir Sy kinders gegee het.<\/p>\n \u201cOns is albei mal oor die Kersseisoen en -liedere en wou iets skryf wat ons harte deel,\u201d<\/em> verduidelik hulle. \u201cKersfees is die herdenking van Jesus se geboorte, maar ons vergeet dat hy gebore is vir \u2019n rede… om gekruisig te word en te sterf vir ons almal se sondes. Sy bestemming was die kruis, Sy doel ware liede en Sy rede… jy!\u201d<\/em><\/p>\n Die liedjie is vervaardig deur Jattie de Beer van Artistry Productions en beloof om aanklank te vind by gehore van alle ouderdomme. \u201cOns dink mense sal van die liedjie hou, omdat dit \u2019n vars, nuwe en opgewekte Kerslied is in ons pragtige moedertaal. Dit gaan nie oor klingelende klokkies, takbokke of sneeuvlokkies nie, maar oor die ware rede vir Kersfees \u2013 samesyn vir familie en vriende, terwyl ons met dankbare harte Jesus se geboorte vier,\u201d<\/em> deel die twee.<\/p>\n WONDER VAN KERSFEES<\/em><\/strong> volg in die voetspore van hulle eerste oorspronklike lied, Uit My Hande<\/em>, wat vir hulle \u2019n groot loopbaanhoogtepunt was sover en baie positief ontvang is. \u201cOns debuut-enkelsnit is met ope harte ontvang deur verskeie radiostasies, asook die publiek. Ons het nog net goeie terugvoer gekry en heelwat boodskappe\u00a0van mense wat vertel hoe baie dit vir hulle beteken het,\u201d <\/em>s\u00ea hulle.<\/p>\n Jacques Schoeman en Liezel Marshall het mekaar sowat nege maande terug ontmoet toe hy, deur middel van Facebook, musiektoerusting by haar gekoop het. Hulle het dadelik gekliek, goeie vriende geword en besluit om saam musiek te maak en s\u00f3 het \u2019n splinternuwe duo ontstaan waarvan ons nog sommer baie in die toekoms gaan hoor.<\/p>\n Jacques geniet dit om ou motors te restoureer en hy is ook die eienaar van Iron Horse Customs wat spesialiseer in motorfietse terwyl Liezel haar eie besigheid bestuur wat spesialiseer in digitale inhoudskepping.\u00a0 Sy was ook vir \u2018n paar jaardeel van die groep Onbeskaamd en het al een Ghoema-benoemde album op haar kerfstok.<\/p>\n Tans is di\u00e9 musikante se doel om soveel as moontlik van hulle eie musiek met die w\u00eareld te deel en werk hulle reeds aan hulle derde enkelsnit, wat vroeg in 2022 beskikbaar sal wees.<\/p>\n Met WONDER VAN KERSFEES<\/em><\/strong> wil hulle luisteraars graag herinner aan wat belangrik is. \u201cJesus is die ware \u2018Wonder van Kersfees\u2019 en ons wil dit graag saam met almal vier. Daar is soveel om voor dankbaar te wees, selfs in die moeilike tye wat ons tans beleef,\u201d sluit die paar af.<\/p>\n <\/p>\n Di\u00e9 enkelsnit is nou aanlyn beskikbaar, kry dit hier: https:\/\/distrokid.com\/hyperfollow\/jacquesandliezel\/wonder-van-kersfees<\/a><\/p>\n <\/p>\n SOSIALEMEDIASKAKELS:<\/strong><\/p>\n Facebook \u2013 <\/strong>\u00a0https:\/\/www.facebook.com\/JacquesLiezel<\/a><\/p>\n Instagram \u2013 <\/strong>@jacquesliezelmusic<\/p>\n YouTube \u2013<\/strong>\u00a0https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCap744cllbJPUaVrdGoM3ZQ<\/a><\/p>\n TikTok \u2013 <\/strong>https:\/\/vm.tiktok.com\/ZSe2DUjED\/<\/a><\/p>\n <\/p>\n Luister gereeld na jou gunsteling stasie,<\/p>\n Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":" Sedert hulle in November vanjaar hul debuut gemaak het gaan die splinternuwe duo, Jacques en Liezel, net van krag-tot-krag. Daarom het hulle besluit om musiekharte warm te laat klop hierdie feesseisoen met die vrystelling van hulle tweede enkelsnit, WONDER VAN KERSFEES, wat beslis \u2019n gunsteling gaan wees op almal se Kersmusiekspeellys. Volgens die musiekpaar, gaan[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":857600,"featured_media":13620,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-13619","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13619","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/857600"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13619"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13619\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13622,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13619\/revisions\/13622"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13620"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13619"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13619"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13619"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}