radio-station
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114<\/p>\n
In haar debuutsnit, TUIS<\/strong>, sing Wesna oor die \u00e9\u00e9n plek waar jy veilig voel – daardie spesiale tuiste. Di\u00e9 ballade en musiekvideo word nou vrygestel en sal dadelik aanklank vind by elke persoon wat \u2018n veilige hawe het of daarna strewe.<\/p>\n \u201cIn my enkelsnit, TUIS, is die veilige plek by \u2019n persoon en dit word ook so in die musiekvideo uitgebeeld,<\/em>\u201d het Wesna vertel.<\/p>\n \u201cDie plek waar \u00e9k veilig voel is so naby soos \u2019n gebed en niks sal my van die veilige hawe kan skei nie<\/em>,\u201d het sy bygevoeg.<\/p>\n TUIS<\/strong> is deur William Wolf geskryf wat ook self opslae maak met vele treffers uit sy pen.<\/p>\n \u201cDie liedjie het \u2019n besonderse plek in my hart juis omdat ek reeds di\u00e9 gevoel ervaar het<\/em>,\u201d het Wesna ges\u00ea.<\/p>\n \u201cDis \u2018n voorreg om iewers tuis te kan voel – daar waar jy net jouself kan wees en jy aanvaar word deur die goeie en slegte tye<\/em>,\u201d het sy bygevoeg.<\/p>\n Volgens haar het die lirieke dadelik met haar gepraat en kon sy ook vereenselwig met die boodskap wat die liedjie oordra.<\/p>\n Wesna het vertel dat sy glo luisteraars op verskillende maniere met die liedjie kan vereenselwig; mense wat reeds di\u00e9 veilige tuiste ervaar het en die liedjie sal die gevoel bekragtig of diegene wat sal hunker na di\u00e9 plek – ‘n veilige tuiste vir jou en jou hart.<\/p>\n In die musiekvideo, waarin Wesna self teenoor die akteur Arno Greeff verskyn, word die storie van \u2019n paartjie wat krapperig uitmekaar gaan wanneer die manlike figuur moet weggaan vir werk, uitgebeeld. Dit speel alles af in die paartjie se huis – wat dan die veilige tuiste is wanneer altwee daar is.<\/p>\n \u201cIn die musiekvideo dink die vroulike karakter (ek) dan terug aan al die goeie tye en hoe baie sy hom mis. Sy word elke keer teruggeruk na die realiteit tot hy vroeg terugkom en haar verras<\/em>,\u201d het Wesna oor die storielyn vertel.<\/p>\n Wesna se musiekloopbaan het op die ouderdom van 8 jaar afgeskop. Sy is gebore en geto\u00eb op die platteland en haar drome is uitgeleef met \u2019n haarborsel, haar ouers se bed as verhoog en N\u00e1dine se treffers.<\/p>\n Sy het vertel sy beplan nog meer liedjies en sal graag wil deel wees van groter konserte.<\/p>\n \u201cEk wil ook \u2019n voetspoor en klank nalaat<\/em>,\u201d het sy ges\u00ea.<\/p>\n Die Afrikaanse musiekindustrie is volop gesaai met suksesvolle kunstenaars en Wesna het vertel dat dit veral Juanita du Plessis, Riana Nel en Jo Black is wat haar inspireer en saam met wie sy ook op die verhoog mee sal wil skouers skuur.<\/p>\n \u201cOmdat ek ook so lief is vir die taal Afrikaans, sal ek beslis in die Afrikaanse musiekindustrie tuis wees want ek kan myself sovel beter uitdruk in di\u00e9 mooi taal van ons<\/em>,\u201d het sy vertel.<\/p>\n \u201cLiedjies met mooi lirieke en stories inspireer my en laat my tuis voel<\/em>.\u201d<\/p>\n <\/p>\n Facebook<\/strong>: Wesna | Facebook<\/a><\/p>\n <\/p>\n Luister gereeld na jou gunsteling stasie:<\/p>\n Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":" In haar debuutsnit, TUIS, sing Wesna oor die \u00e9\u00e9n plek waar jy veilig voel – daardie spesiale tuiste. Di\u00e9 ballade en musiekvideo word nou vrygestel en sal dadelik aanklank vind by elke persoon wat \u2018n veilige hawe het of daarna strewe. \u201cIn my enkelsnit, TUIS, is die veilige plek by \u2019n persoon en dit word[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":857600,"featured_media":13579,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-13577","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13577","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/857600"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13577"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13577\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13580,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13577\/revisions\/13580"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13579"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13577"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13577"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13577"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}