radio-station
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/lksjumsw/public_html/wp-includes/functions.php on line 6114POSDUIF<\/strong> het nou maar een maal die unieke gawe om hulle gedagtes en gevoelens op \u2019n manier weer te gee, wat so lekker is om na te luister, dat almal daarby aanklank vind. Hulle nuutste enkelsnit, NIKS VERGELYK<\/em><\/strong>, is geen uitsondering nie. In tipiese POSDUIF<\/strong>-styl, kry hierdie liedjie dit reg om iets te vier wat baie van ons as vanselfsprekend aanvaar \u2013 vriendskap!<\/p>\n Hierdie enkelsnit, uit die pen van hoofsanger James Boland en kitaarspeler Nick Jordaan, is \u2019n lekker saamsing-liedjie. Maar, net soos die res van hulle arsenaal, is dit nie net daarop gemik om mense op hulle voete te kry nie en het dit ook \u2019n dieper betekenis.<\/p>\n \u201cOns almal het \u2019n goeie vriend of vriende wat uniek is en hulle eie manier het om goed te doen; \u2019n vriend wat pret is en saam met wie jy kan groot kuier en lag. Hierdie liedjie gaan oor daai vriend,\u201d<\/em> s\u00ea James. \u201cMaar dit gaan ook daaroor om te besef dat die lewe nie altyd net een groot partytjie is nie en dat selfs die gelukkigste mense soms hartseer ervaar. Dit is wanneer vriende mekaar die meeste nodig het. In die geheel, gaan dit daaroor om dankbaar te wees vir vriendskap.\u201d<\/em><\/p>\n Die liedjie, verduidelik Boland, is ge\u00efnspireer deur \u2019n vriend wat besig was om deur \u2019n moeilike tyd te gaan en nodig gehad het om te weet dat hulle daar is om hom te ondersteun. \u201cOns het almal iemand in ons lewe vir wie ons wil dankie s\u00ea vir hulle vriendskap; iemand vir wie ons wil s\u00ea: \u2018Ek is hier vir jou\u2019.\u201d <\/em><\/p>\n In ware POSDUIF<\/strong>-tradisie, word die liedjie ook gekomplementeer deur \u2019n opwindende musiekvideo wat deur die SAMA-benoemde vervaardiger, Kyle White, vervaardig en verfilm is by Soir\u00e9e in Sunninghill. Omdat die liedjie \u2019n tagtigs-aanslag het, het hulle besluit op \u2019n prettige verhoogoptrede-konsep. \u201cKyle het ons eerste video opgeneem en ons het oor die jare vriende geword wat dit geniet om saam te werk. Omdat dit \u2019n lighartige video is, wat die tagtigs uitbeeld, is dit nogal \u2019n ervaring wat beloof om kykers te laat glimlag,\u201d<\/em> verduidelik Jordaan.<\/p>\n \u201cDie musiekvideo vertel nie \u2019n storie nie. Dit speel af op die verhoog en die manne geniet hulleself gate uit,\u201d<\/em> s\u00ea Kyle. \u201cEk ken die groep al lank en geniet dit om saam met hulle te werk. Hulle is passievol oor wat hulle doen en \u2019n mens kan dit hoor in hulle musiek.\u201d <\/em><\/p>\n Baskitaarspeler, Amiel Gopal voeg by dat hy dink mense sal aanklank vind by die video, omdat dit die prettige herinneringe van ware vriendskap versinnebeeld. \u201cEk dink dis meer interaktief en baie pret om na te kyk omdat dit kykers \u2019n idee gee van hoe ons lewendige optredes is.\u201d <\/em><\/p>\n \u201cOns wou \u2019n video skep wat outentiek en vintage lyk… en nie goedkoop nie. Alles is baie mooi deurdink, van die danspassies tot die kleredrag, al het ons nie noodwendig \u2018cool\u2019 keuses gemaak nie,\u201d <\/em>bevestig vervaardiger en kitaarspeler, Brendan Campbell.<\/p>\n NIKS VERGELYK<\/em><\/strong> is die titelsnit van hulle opkomende album en volg in die voetspore van die emosiebelaaide treffer, Herinner My<\/em><\/a>,\u00a0wat uitstekend ontvang is en op die treffersparades van verskeie radiostasies landswyd gekuier het.<\/p>\n POSDUIF<\/strong> het beplan om hulle debuut-album verlede jaar vry te stel, maar die pandemie en inperkingsmaatre\u00ebls het hierdie planne in die wiele gery. Soos altyd het hulle dit reggekry om iets positief daarvan te maak en \u2019n album saamgestel waarop hulle regtig trots is.<\/p>\n \u201cDie album bied \u2019n kombinasie van liedjies, wat jou sal laat saamsing of emosioneel sal maak. Dit is \u2019n versameling stories oor die lewe en elke liedjie het \u2019n dieper betekenis,\u201d<\/em> s\u00ea Boland. \u201cDie idee was om \u2019n album te skep wat jy van begin tot einde kan luister, sonder om belangstelling te verloor. Daarom het elke liedjie \u2019n unieke klank en storie.\u201d <\/em><\/p>\n \u00a0<\/em>NIKS VERGELYK<\/em><\/strong>, wat op 28 Oktober uiteindelik bekendgestel word, beloof om eie te wees aan POSDUIF<\/strong> se klank en sal iets h\u00ea om elke oor tevrede te stel. \u201cElke liedjie wat ons ingesluit het, is vol en interessant en vertel stories waarmee luisteraars kan vereenselwig.\u201d <\/em><\/p>\n Om hulle debuut-album behoorlik te vier en bekend te stel, sal die groep twee spesiale optredes doen. Die eerste een is op 28 Oktober by Heroes<\/a> in die Kaap (Cape Gate-dekorsentrum, Nitida Avenue, Brackenfell) vanaf \u00a0xx, en die tweede sal by Daisy Jones Bar<\/a> (Summerhill Wines, Stellenbosch) plaas vind op 31 Oktober 2021 vanaf 17h00.<\/p>\n POSDUIF<\/strong> is in 2018 gestig en het hulle debuut gemaak met die liedjie Brandy Special<\/em><\/a>, wat meer as 300 000 trefslae op sosiale media gehad het. Sedertdien, het hulle ook Een vir My<\/em><\/a>, Laat Val Die Water<\/em><\/a> en Herinner My<\/em><\/a> vrygestel en is hulle deur Bok Radio benoem as Groep van die Jaar<\/em> en vir Liedjie van die Jaar<\/em>.<\/p>\n Die groep bestaan uit Boland, Jordaan, Gopal, Campbell en nuweling, Nick McCreadie, op die dromme.<\/p>\n Ten spyte van die uitdagings wat die pandemie bied, bly die groep positief. \u201cOns is ongelooflik dankbaar om te kan doen waarvoor ons lief is en waardeer ons bewonderaars, radiostasies, luisteraars en almal wat agter die skerms werk se ondersteuning. Ons kan nie wag om saam met die publiek fees te vier wanneer alles verby is nie. Ons is lief vir ons land en sy mense en sien uit daarna om weer te kan optree wanneer inperkingsmaatre\u00ebls verslap word.\u201d <\/em><\/p>\n NIKS VERGELYK<\/em><\/strong> (die enkelsnit) word op 23 September aan radiostasies vrygestel en is vanaf 30 September beskikbaar op alle digitale platforms.<\/p>\n <\/p>\n LYS VAN SNITTE OP DIE ALBUM<\/strong><\/p>\n Bonussnitte op die fisiese album:<\/strong><\/p>\n <\/p>\n SOSIALEMEDIASKAKELS Instagram:<\/strong> @posduif_live<\/p>\n Twitter:<\/strong> @Posduif14<\/p>\n Webblad:<\/strong> https:\/\/posduif.live\/<\/a><\/p>\n <\/p>\n Skakel gereeld in na jou gunsteling stasie<\/p>\n Musical Venture Radio<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":" POSDUIF het nou maar een maal die unieke gawe om hulle gedagtes en gevoelens op \u2019n manier weer te gee, wat so lekker is om na te luister, dat almal daarby aanklank vind. Hulle nuutste enkelsnit, NIKS VERGELYK, is geen uitsondering nie. In tipiese POSDUIF-styl, kry hierdie liedjie dit reg om iets te vier wat[…]<\/a><\/p>\n","protected":false},"author":857600,"featured_media":13574,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13,11],"tags":[],"class_list":["post-13573","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-music-news","category-news"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13573","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/857600"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=13573"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13573\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":13575,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/13573\/revisions\/13575"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media\/13574"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=13573"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=13573"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/musicalventureradio.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=13573"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}\n
\n
\n<\/strong>Facebook:<\/strong>\u00a0 https:\/\/www.facebook.com\/PosduifLive\/<\/a><\/p>\n