Saarkie is terug met nuwe rnkelsnit – ‘Rondomtalie’
SAARKIE, Suid-Afrika se gunsteling-rockgroep, het al diep spore in die musiekbedryf getrap, en hierdie Vrouemaand het diĆ© musikante meer as een rede om fees te vier. Nie net kan hulle weer vrylik voor groot gehore optree en het hulle skoonskip gemaak by die onlangse Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekennings nie, maar hulle nuutste enkelsnit en musiekvideo is[…]
You must be logged in to post a comment.