TV – Musical Venture Radio

Onder die Kersboom met Gerhard Steyn.

Vier kersdag saam met Gerhard Steyn en agt spesiale gaste onder die kersboom. Kort op die hake van sy nuwe album “Hartvanger”, verras Gerhard Steyn ons met ‘n TV gesins program op Kersdag. Gerhard Steyn kuier saam met agt van Suid Afrika se bekendste kunstenaars onder die kersboom. In ‘n eksklusiewe 72 minute Kersprogram kuier[…]

%d bloggers like this: