September 14, 2018 – Musical Venture Radio

Refentse delf sielsdiep met meesterlike nuwe album, ‘Liefdegenerasie’

Daar kom ‘n oomblik wanneer ‘n talent wat deurgaans van krag tot krag gegroei het in volkleur blom. Vir Refentse het daardie oomblik aangebreek met sy blinknuwe album, “Liefdegenerasie”. Met hierdie twaalf-snit album delf hy dieper as ooit om ‘n ryke en eiesoortige musikale skat te ontgin – iets wat, in die saamsmee van poëtiese[…]

‘Die Gelofte’ vir die eerste keer getoonset en uitgevoer in Afrikaans.

Johan Vorster en Christoph Kotzé het kragte saamgesnoer en DIE GELOFTE vir die eerste keer getoonset in Afrikaans. Dié treffende lied word uitgevoer deur Chris Chameleon, Adam Tas, Appel, Ghapi en Juan Boucher.  Die musiekvideo vir hierdie lied wat deur Forum Films vervaardig word sal ook eersdaags bekendgestel word. Die Gelofte is ‘n spesiale eed[…]

%d bloggers like this: