September 2018 – Musical Venture Radio

‘n Splinternuwe groep, Serenade

Serenade, ‘n splinternuwe, vuuwarm mannekwartet wat by Krone 5 hulle eerste amptelike buiging gemaak het, het Suid-Afrika behoorlik aan’t gons! Dié groep bring ‘n unieke harmonie tussen klassieke-, pop- en ook ‘n verskeidenheid ander genres na die Suid-Afrikaanse musiektoneel – ‘n unieke, meevoerende klank wat skynbaar uiteenlopende musiekwêrelde verenig in ‘n aanbieding waarvan gehore eenvoudig[…]

Michael Blignaut stel liefdesballade vry

Michael Blignaut glo, net soos Jimi Hendrix, dat musiek jou moeiteloos kan laat goed voel oor die lewe. Sy eerste enkelsnit, NAGLIG, is die perfekte bewys hiervan. Dit is ’n kombinasie van mooi liefdeslirieke en ’n lekkerluister-wysie, wat beloof om die luisteraar te laat wegstap met ’n ekstra huppel in die stap en ’n opgewekte[…]

Refentse delf sielsdiep met meesterlike nuwe album, ‘Liefdegenerasie’

Daar kom ‘n oomblik wanneer ‘n talent wat deurgaans van krag tot krag gegroei het in volkleur blom. Vir Refentse het daardie oomblik aangebreek met sy blinknuwe album, “Liefdegenerasie”. Met hierdie twaalf-snit album delf hy dieper as ooit om ‘n ryke en eiesoortige musikale skat te ontgin – iets wat, in die saamsmee van poëtiese[…]

‘Die Gelofte’ vir die eerste keer getoonset en uitgevoer in Afrikaans.

Johan Vorster en Christoph Kotzé het kragte saamgesnoer en DIE GELOFTE vir die eerste keer getoonset in Afrikaans. Dié treffende lied word uitgevoer deur Chris Chameleon, Adam Tas, Appel, Ghapi en Juan Boucher.  Die musiekvideo vir hierdie lied wat deur Forum Films vervaardig word sal ook eersdaags bekendgestel word. Die Gelofte is ‘n spesiale eed[…]

‘Môregloed’: Nuwe radiostorie gaan jou laat lag, huil en naels kou

Môregloed – ʼn verhaal wat swaarbelaai is met temas soos familie-intriges, vasbyt en deernis, ʼn stryd om te oorleef, kinderontvoering en pleegsorg, die vernietigende effek van dwelms en die ewige soeke na môre – alles opgedis met ʼn goeie skoot humor. ‘Môregloed’: Nuwe radiostorie gaan jou laat lag, huil en naels kou. Maroela Media werk[…]

%d bloggers like this: