August 2018 – Musical Venture Radio

Marcato met hul nuwe enkelsnit, ‘Staan Net By My’

Die groep Marcato het pas hul nuwe enkelsnit, Staan Net By My, wat hul liefde vir die natuur en die stilte op die plaas vasvang, vrygestel. Staan Net By My is deur die hele groep self geskryf, tydens ’n skryfsessie in Parys langs die Vaalrivier. “Ek het die woorde geskryf, en die res het alles[…]

Kom vier Afrikaans in die Vrystaat!

Dit is amper tyd vir die vierdie Ek ♥ DIE VRYSTAAT FEES in Bloemfontein en hierdie een gaan nog beter en groter wees as van te vore. So skryf 22 September 2018 in dagboek en maak seker dat jy en jou gesin nie die kuier-van-die-jaar by Bains Lodge misloop nie! Oudergewoonte kan feesgangers verwag om[…]

Martin Bester wil net wees wie hy is, sonder toestemming!

Net wanneer jy dink dat Martin Bester jou nie nog meer kan beïndruk nie, verras dié veeslydige vermaaklikheidster en bekroonde radio-omroeper jou altyd met iets nuut en opwindend om jou dag te maak! Sy splinternuwe enkelsnit, VIR DIE LIEFDE, is nie net so ’n aangename verrassing nie, maar beloof ook om baie vinnig ’n gunsteling[…]

Reënwolf sing ‘STROOMOP’ se temalied

STROOMOP, Ivan Botha en Donnalee Roberts se derde speelfilm, is vanaf 9 Augustus 2018 op die grootskerm te sien. Die temalied, met dieselfde naam, deur Reënwolf is pas uitgereik en die mooi lirieke en melodieë in die lied vang die boodskap en emosie van die fliek perfek vas. Die enkelsnit kom uit die pen van[…]

%d bloggers like this: