July 2018 – Musical Venture Radio

Jennifer Zamudio se nuwe album, ‘Goud is my Woorde’

Jennifer Zamudio het onlangs haar twaalfde album vrygestel en hierdie Afrikaanse CD met veertien liedjies op beloof om ‘n groot sukses te wees.  Jennifer Zamudio het geen bekendstelling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nodig nie en as daar een ding is wat hierdie dinamiese sangeres nog altyd baie goed reggekry het, is dit om haarself en[…]

BOON laat Weiveld ontplof met nuwe temalied!

Is dit Pitbull..?! Dalk Jack Parow..?! Nee wag, dit lyk mos soos Queen… of is dit nou Snotkop… of Vanilla Ice?! Neewat, hou maar op raai, want die musiekkroonprins van Moepelfontein is hier en het oor die naweek Pretoria se grootste kuierplek – Weiveld – op horings geneem met sy splinternuwe beat uit die BOON-ste[…]

Wynand Strydom se nuwe enkelsnit en video, ‘Gebed’

Wynand Strydom het oor die afgelope vyftienjaar vir homself ’n stewige plek in die Afrikaanse musiekbedryf gevestig.  Dié oud-Pretorianer het al die verhoog met bekende name gedeel en by die grootste musiekfeeste opgetree.  Sy splinternuwe album, SKIELIK IS JY VRY, is ‘n treffende huldebly aan een van die musiekbedryf se grootste legendes, Koos du Plessis[…]

%d bloggers like this: