ADAM het ‘n boodskap vir die jeug van Suid Afrika, ‘Kalmeer’

Die gewilde musiekgroep, ADAM (Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant) se album, BEWE, is gedurende Maart 2018 vrygestel. Dié album is ’n bewysstuk van hoe baie hulle gegroei het as kunstenaars oor die afgelope klompie jare. Hulle eerste enkelsnit, Sê My (Bewe), is vroeg in 2018 al uitgereik en pryk steeds op trefferparades landswyd.[…]

%d bloggers like this: