June 2018 – Musical Venture Radio

Riaan Grobler se nuwe enkelsnit, ‘ALLES!’

Die sanger, radio-omroeper en TV-aanbieder, Riaan Grobler se nuwe enkelsnit Alles, ’n kommersiële danstreffer en die titelsnit van sy nuutste album, is pas vrygestel. Dié liedjie, wat deur Michael de Lange geskryf is, gaan oor hoe jy vir jou geliefde verduidelik wat hy of sy alles vir jou beteken in die vorm van die alfabet.[…]

Jennifer Zamudio se nuwe enkelsnit, ‘Altyd myne’

Die bekroonde Afrikaanse sangeres, Jennifer Zamudio se 12de album sal in Julie 2018 op die rakke wees. Na Jennifer se vorige eenmalige suksesvolle samewerkingsprojek met liedjieskrywers in Nashville (wat ook aan haar ‘n Ghoema Toekenning besorg het), het sy besluit om weer ‘n cd te maak in die kontemporêre genre. Die eerste amptelike nuwe enkelsnit[…]

Pietman/Peter Mitchell is back with a new single, ‘You and I’

I’m PIETMAN, I’m a musician,  songwriter,  comedian,  actor, Scottish persona,  husband and entertainer.   They also call me Pietman die Skot. They also call me Peter Mitchell. Here are a few highlights of the things I participated in the last 10 years. My show consists of English and Afrikaans comedy and music. Co-presenter for Oppiestoep, a[…]

Dawie de Jager beïndruk met treffende enkelsnit.

Dawie de Jager is beslis nie ’n onbekende gesig in die musiekbedryf nie. Hy het nie net die ‘oor’ van Bobby van Jaarsveld en The Voice SA-aanhangers gedurende die tweede seisoen van dié realiteitsprogram gevang nie, maar is ook die kreatiewe komponis agter die klankbane van verskeie lokettreffers, waaronder Roepman, Sy Klink Soos Lente, Jonathan,[…]

Chanell van den Bergh is terug met ’n “oorlog”

Ná die suksesvolle uitreiking van Chanell van den Bergh se enkelsnit, Twee Tree, is die blondekop sangeres terug met ’n nuwe enkelsnit, wat Oorlog heet. Oorlog, wat deur Chanell self geskryf is, is ’n pop/country/rock liedjie wat handel oor ’n innerlike geveg wat uiteindelik tot die einde van ’n verhouding kan lei. “Ek het Oorlog[…]

Burgerd Botha stel nuwe musiekvideo bekend!

Burgerd Botha het pas sy debuut solo-album, HARTLAGSIEL, vrygestel en dit slaan reeds aanhangers se asems weg!   Die Sterre, die nuutste enkelsnitvrystelling wat onlangs uitgereik is, is deur Stephantasties geskryf en vervaardig en het ’n treffende akoesties elektroniese aanslag. “Dit gaan oor daardie fase in ’n verhouding waar jy besef dat jy besig is om[…]

Jennifer Zamudio met ‘n spesiale lied vir Vadersdag

Op 27 Augustus 2016, het die gewilde Afrikaanse sangeres, Jennifer Zamudio slegs een uur voor sy in Kuruman op die verhoog moes klim, verneem van haar geliefde Pa, René Zamudio se afsterwe. Op daardie oomblik het dit vir Jennifer gevoel of haar wêreld net daar in duie stort, maar tog het sy deurgedruk en besluit[…]

ADAM het ‘n boodskap vir die jeug van Suid Afrika, ‘Kalmeer’

Die gewilde musiekgroep, ADAM (Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant) se album, BEWE, is gedurende Maart 2018 vrygestel. Dié album is ’n bewysstuk van hoe baie hulle gegroei het as kunstenaars oor die afgelope klompie jare. Hulle eerste enkelsnit, Sê My (Bewe), is vroeg in 2018 al uitgereik en pryk steeds op trefferparades landswyd.[…]

Jak de Priester se nuwe enkelsnit, ‘Drakensberge Liefde’

Jak de Priester, laai gereeld sy gesin in die motor en vat die pad Drakensberge toe. Sy derde enkelsnit, DRAKENSBERGE LIEFDE, vanaf sy album 15 JAAR, word nou uitgereik en Jak vertel ‘n heerlike storie rondom die skryf van hierdie liedjie: “Ek en my vrou Michelle en ons twee kinders, Jamie en Mija was een[…]

%d bloggers like this: