May 2018 – Musical Venture Radio

Heuning is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, ‘Maatstaf vir my hart’

Suid-Afrika se bekroonde country-duo is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, MAATSTAF VIR MY HART, wat nie net gaan voortbou op die unieke moderne country-popstyl waarvoor hulle bekendheid verwerf het nie, maar ook die kieskeurigste musiek-oor tevrede sal stel. Heuning, wat bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt, se nuutste vrystelling kombineer ’n lekkerluisterwysie met hoendervleismooi[…]

Rider met sy eerste enkelsnit, ‘Plaas Spore’

Ek is Rider! ‘n 22 Jarige boerseun met ń twist , gebore en getoë in die Noordwestelike dele van Suid Afrika, en is tans permanent gevestig in die Kaap. My lewe in die musiek bedryf het begin toe ek as jong seun instrumente begin speel het naamlik klavier en kitaar, hieruit het ek ook self[…]

‘n Stroopsoet eerste album vir Mariska

Mariska glo dat musiek met die hart praat op ’n manier wat woorde alleen nie kan nie en dit is beslis ’n raak beskrywing van hierdie nuweling se treffende aanslag, wat beloof om groot opslae te maak in die Afrikaanse Musiekbedryf. Dankie, die titel- en eerste enkelsnitvrystelling, is deur Johan Oberholzer geskryf en het ’n[…]

Wynand Breedt met sy debuut album, ‘Gee My Een Wens’

“Deel van my droom is om ander mense se drome ook te bewaarheid!” sê die sanger, musikant en liedjieskrywer Wynand Breedt. Sy debuutalbum heet gepas Gee My Een Wens. Dié album bevat 13 snitte, waarvan sewe oorspronklike nuutskeppinge is. Wynand het die lirieke van vyf van daardie snitte geskryf, wat deur die musiekvervaardiger getoonset is.[…]

%d bloggers like this: