February 2018 – Musical Venture Radio

2ndLife is terug met ‘n nuwe enkelsnit, ‘Reënboog’

Reënboog is geskryf deur die man- en vrou-duo, Boon en Liezel, en is ’n emosionele liedjie wat inpas in die tyd waarin ons almal ons bevind. Dit is die smagting van elke Suid-Afrikaner. Ons word daagliks vasgebind in die tragedie en seer van die mense in ons land. Sosialemedia en die nuus van die dag[…]

Manie Jackson se “Palms van my hande” – twee handevol topklas musikale bederf!

Die bekoring van Manie Jackson se unieke vermenging van ‘n klassieke ondertoon stem met ‘n country styl van sing maak van hom ‘n groot SA-gunsteling.  Sy kraakvars nuwe album, “Palms van my hande”, is van omslag tot omslag getrou aan hierdie resep. Die album beslaan 15 snitte wat sorg vir nagenoeg ‘n uur se luistergenot[…]

Rona van Blerk se eerste enkelsnit, ‘Veilig’

Rona van Blerk, ’n passievolle donkerkop met ’n sielvolle stem, is vinnig besig om vir haarself naam te maak in die musiekbedryf. Haar eerste enkelsnit, VEILIG, is pas uitgereik en het reeds verskeie musiekharte, regoor die land, verower. VEILIG is ’n Afrikaans-akoestiese liedjie met ’n unieke Pop-aanslag uit haar eie pen en gaan daaroor dat[…]

Borrelende Sangeres gee om vir ander!

Die borrelende sangeres, Sharoney, sit nie stil nie.  Sy het die afgelope paar jaar haar plek in Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers se harte losgesing en het ook gedurende 2017 haar tweede album getiteld, SKYN, uitgereik.  Die eerste twee enkelsnitte vanaf hierdie album, Skyn en Toe gaan jy weg, het op die trefferparades geboer en die baie inspirerende[…]

Scotty McCreery is back with a new album, ‘Seasons Change’

In 2011, Scotty McCreery won the 10th season of American Idol, and subsequently made history the same year as both the first country artist and the youngest male artist of any genre to debut his first studio album, the Platinum-certified Clear as Day, at No. 1 on the all-genre Billboard Top 200 Albums chart. All[…]

%d bloggers like this: