January 30, 2018 – Musical Venture Radio

EON stel hul nuwe enkelsnit, ‘LIGJARE’ bekend.

In 2017 stig Altus Theart, Pieter Marcato en Jerry Spangenberg die Afrikaanse Alternatiewe popgroep EON en bereik hulle reeds groot sukses met hulle eerste treffer BITTERSOET wat tans op verskeie radiostasies op hoë rotasielyste is. Die musiekvideo op YouTube bereik verrassende kykersgetalle en is ook te sien op verskeie Afrikaanse TV Kanale. PIETER MARCATO is[…]

%d bloggers like this: