December 2017 – Musical Venture Radio

‘Manne Wat Glo 3’ is ‘n moet vir elke Christen-musiekliefhebber

Die Manne wat Glo-sanggroep het ‘n paar jaar gelede uit die behoefte van vier geliefde gospel sangers ontstaan – Dewald Gouws, Jan de Wet, Willie Joubert en Leon Ferreira. Hulle het saam kragte gesnoer om herlewing regoor Suid-Afrika deur musiek aan te vuur. Met hul nuutste album – Manne wat Glo 3 – vat die[…]

%d bloggers like this: