November 2017 – Musical Venture Radio

Jak de Priester – ‘n Geel hart vir liefde en ‘Halleluja Kersfees’!

Jak de Priester het, ter viering van sy vol en suksesvolle loopbaan, onlangs ’n splinternuwe album, 15 Jaar, uitgereik. Een van die liedjies op hierdie album is Halleluja Kersfees en dit is die ideale lied om jou in die romantiese atmosfeer van Kerstyd te plaas. Die liedjie is geskryf deur Jak self en is vir[…]

Lizandra Winter se musiekvideo, ‘Die Begin’, is besonders …

Lizandra Winter se eerste enkelsnit, Die Begin, vanaf haar selfgetitelde Afrikaanse debuut-album is vroeër vanjaar vrygestel en kan gereeld oor die klankgolwe van radiostasies landswyd gehoor word.  Die musiekvideo vir hierdie liedjie is besonders en is pas bekendgestel.  Kyk die video hier:           Die video gaan daaroor dat ‘n mens so[…]

Hanna Boss stel musiekvideo vir ‘Verf Jouself’ bekend!

Hanna Boss se enkelsnit, Verf Jouself, is gedurende Oktober 2017 uitgereik en kan reeds oor die klankgolwe van radiostasies landswyd gehoor word!  Hierdie splinternuwe treffer sal ook beskikbaar wees op haar album wat die rakke gedurende Februarie 2018 sal tref! Verf Jouself is ’n moderne Afrikaanse Popliedjie, met inspirerende lirieke en ’n tikkie klassieke musiek[…]

Kersfees – Bekoor’ – Die 1 album wat elke huis móét hê hierdie feesseisoen.

Met die Feesseisoen om die draai skitter min albums só helder met Bethlehem Ster glorie soos die splinternuwe album “Kersfees – beKOOR”– die engelstem-koor samestelling van 10 van SA se gewildste kunstenaars. Elizma Theron, Nicholis Louw, Ray Dylan, Refentse, Brendan Peyper, Liezel Pieters, Elandré, Sean Butler, Rudi Claase en Charné Hugo is elkeen uitmuntende kunstenaars[…]

JUBA se biografrie en nuwe enkelsnit, ‘Pad Na Vrede’

  JUBA het ontstaan nadat Martiens in 2007 besef het dat ‘n mens jou talente nie onder ‘n maat-emmer mag bêre nie. Deur energieke en nostalgiese liedere te skryf, bring ‘n mens soveel vreugde na andere. Martiens skryf sprankelende liedjies wat in ‘n kits onder die vel inkruip. Martiens is egter baie opgewonde oor JUBA[…]

%d bloggers like this: