Len Muller stel nuwe enkelsnit bekend!

Aanhangers van Len Muller het die afgelope week aangedui dat sy liedjie Ons Is Een, vanaf sy tweede studio-album, OOG VAN DIE STORM, hulle gunsteling is.  Len het geluister en pas dié liedjie as volgende enkelsnit bekendgestel. Len het tien maande in Amerika spandeer en het gedurende daardie tyd baie na Suid-Afrika verlang.  Daar het[…]

%d bloggers like this: