Bouwer Bosch se nuwe enkelsnit is hier!

Bouwer Bosch is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het!  Met sy eiesoortige klank en aanslag trap hy diep spore in sy aanhangers se harte. Sy splinternuwe enkelsnit, VERBY, stel beslis nie teleur nie! Die liedjie gaan oor konflik in ‘n verhouding.  “’n Mens is geneig om te dink dat konflik[…]

Almarie du Preez stel nuwe musiekvideo bekend!

Almarie du Preez se eerste Afrikaanse enkelsnit, Jy Vir My, is gedurende Junie 2017 bekendgestel. Dit is ’n lekkerluister-poptreffer met betekenisvolle lirieke en ’n meesleurende wysie, wat verseker die luisteraars se aandag getrek het. Die amptelike musiekvideo vir hierdie liedjie word nou, gedurende Oktober 2017 bekendgestel. Soos die liedjie, handel dit oor die ontdekking van[…]

NAGLIGTE verras met nuwe musiek!

Die rockgroep, Nagligte, het gedurende die tweede helfte van 2015 hulle debuutalbum, Hoop in die Donker, vrygestel.  Dié album is baie goed ontvang en het onmiddellik aandag gterek.  Liedjies soos Dit Stop Nou, Bly, Hoop in die Donker en Ongeloof(lik), het aanhangers gaande gehad en kan steeds op radiostasies landswyd gehoor word. Die groep wat[…]

ZULU WEDDING – sy kan nie van tradisie of haar hart ontsnap nie

ZULU WEDDING is die langverwagte romantiese komedie deur vervaardiger en regisseur, Lineo Sekeleoane. Dit is die eerste Suid-Afrikaanse fliek met ’n swart vrou as vervaardiger en regisseur en sy was ook self verantwoordelik vir die storiekonsep. Die rolprent is romanties, glansryk en skreesnaaks en is ’n huldeblyk aan die Afrika kultuur. Dit gee erkenning aan[…]

%d bloggers like this: