Andries Vermeulen, ‘n bietjie meer ernstig “In Afrikaans!”

Ná die wegholsukses van sy dubbelalbum, Kô lag ‘n bietjie, is Andries Vermeulen terug met ’n versameling van sy beste musiek en stories. Dié nuwe dubbelalbum, In Afrikaans, spog met tien liedjies en dertig stories wat luisterplesier verseker, vir die hele gesin! Hoewel die nuwe album steeds Vermeulen se stempel dra, wys hy ook nuwe[…]

%d bloggers like this: