September 25, 2017 – Musical Venture Radio

Ray Dylan se splinternuwe album ‘UITBASUIN’ is hier.

Die hoeveelheid dansvloere wat al behoorlik blinkgedans is op maat van Ray Dylan treffers is ‘n getuigskrif van die wye aanklank van sy musiek. Met sy nuutste album, “Uitbasuin” draai hy die volume, en die lekkerkry, nog ‘n kerf of twee op! Ray Dylan se splinternuwe album, “Uitbasuin”, se titel som in een woord op[…]

%d bloggers like this: