Dewald Gouws met die nuwe enkelsnit – ‘Vensters Van Jou Siel’

Hierdie nuwe enkelsnit “Vensters van jou Siel”  deur Dewald Gouws

vertolk die hartseer tussen mense om ons, soms individue waarvan jy dit nooit verwag nie,

worstel daagliks met verwerping en teleurstelling.

 

Dewald vertrou dat ons as medemens mekaar se gebrokenheid kan omhels en

identifiseer deur die “Vensters van jou Siel

 

Facebookblad: https://www.facebook.com/dewaldgouwsgospel/?ref=br_rs

 

Leave a Reply

%d bloggers like this: