Rayno met die nuwe enkelsnit – ‘Godpad’

Die bekende Wesrandse gospelsanger Rayno Claassens se derde album, Man na God se hart, getuig van geloof, eerbied, lofprysing, gehalte en talent! Dié Pastoor en sakeman van Krugersdorp se musiek koester ‘n sosiale boodskap van positiwiteit: blydskap, liefde en hoop. Rayno is ‘n veelsydige musiekbediener.  Hy is onder meer die eienaar en gasheer van Kamp[…]

Dewald Gouws met die nuwe enkelsnit – ‘Vensters Van Jou Siel’

Hierdie nuwe enkelsnit “Vensters van jou Siel”  deur Dewald Gouws vertolk die hartseer tussen mense om ons, soms individue waarvan jy dit nooit verwag nie, worstel daagliks met verwerping en teleurstelling.   Dewald vertrou dat ons as medemens mekaar se gebrokenheid kan omhels en identifiseer deur die “Vensters van jou Siel“   Facebookblad: https://www.facebook.com/dewaldgouwsgospel/?ref=br_rs  

Shaun Tait en Nicky de Kock met hul nuwe enkelsnit – ‘Nuwe Generasie’

WORD DEEL VAN DIE NUWE GENERASIE IN AFRIKAANSE MUSIEK met die nuutste vrystelling van “Supersterre” wenner Shaun Tait tesame met jong opkomende sangeres en aktrise (Vir Altyd) Nicky de Kock – NUWE GENERASIE Hierdie liedjie is vars, opgewek en positief! Presies wat die Afrikaanse musiekbedryf nou nodig het. Die liedjie, geskryf en getoonset deur Shaun[…]


Strict Standards: Only variables should be passed by reference in /home1/musicalv/public_html/wp-content/plugins/custom-javascript-editor/custom-javascript-editor.php on line 181
%d bloggers like this: