Kaleidoskoop se nuwe musiek-video versprei ‘n boodskap van vergifnis, versoening en transformasie

Vervaardiger: Paul Hugo – UBUNTU Filmhouse Area: Val, Mpumulanga Akteurs: Orgo Rautenbach, Derick Terblanche Groep: Kaleidoskoop, Jason Moser, Raldo Mattheüs, Dean Henning Ekstras: Inwoners van Val Kaleidoskoop het oor drie en ‘n half dae, in die koue Julie-maand, die video vir hul nuutste enkelsnit – Die Goeie – in ‘n klein “dorpie” met die naam[…]

Rayno met die nuwe enkelsnit – ‘Godpad’

Die bekende Wesrandse gospelsanger Rayno Claassens se derde album, Man na God se hart, getuig van geloof, eerbied, lofprysing, gehalte en talent! Dié Pastoor en sakeman van Krugersdorp se musiek koester ‘n sosiale boodskap van positiwiteit: blydskap, liefde en hoop. Rayno is ‘n veelsydige musiekbediener.  Hy is onder meer die eienaar en gasheer van Kamp[…]

Dewald Gouws met die nuwe enkelsnit – ‘Vensters Van Jou Siel’

Hierdie nuwe enkelsnit “Vensters van jou Siel”  deur Dewald Gouws vertolk die hartseer tussen mense om ons, soms individue waarvan jy dit nooit verwag nie, worstel daagliks met verwerping en teleurstelling.   Dewald vertrou dat ons as medemens mekaar se gebrokenheid kan omhels en identifiseer deur die “Vensters van jou Siel“   Facebookblad: https://www.facebook.com/dewaldgouwsgospel/?ref=br_rs  

Shaun Tait en Nicky de Kock met hul nuwe enkelsnit – ‘Nuwe Generasie’

WORD DEEL VAN DIE NUWE GENERASIE IN AFRIKAANSE MUSIEK met die nuutste vrystelling van “Supersterre” wenner Shaun Tait tesame met jong opkomende sangeres en aktrise (Vir Altyd) Nicky de Kock – NUWE GENERASIE Hierdie liedjie is vars, opgewek en positief! Presies wat die Afrikaanse musiekbedryf nou nodig het. Die liedjie, geskryf en getoonset deur Shaun[…]

2ndLife gee lewe aan ‘n splinternuwe Afrikaanse klank

Boon, hoofsanger van die spirituele musiekgroep 2ndLife, se hoendervleismooi rasperstem is die perfekte pasmaat vir die emosiebelaaide lirieke waaruit hulle werk bestaan. Dié duo verower al plaaslike en internasionale harte sedert hulle debuut-album, Everything is Possible, in 2011 uitgereik is en beplan om voort te bou op hierdie sukses met hulle splinternuwe Afrikaanse vrystelling, LEWE.[…]

1925Band stel nuwe enkelsnit bekend, ‘Fynbos’

1925Band het lankal nie meer bekendstelling nodig nie!  Dié drie broers is besig om die land aan die brand te sing en hulle album se amptelike vrystelling sal einde September in Pretoria en middel-Oktober 2017 in Kaapstad plaasvind! Hulle eerste enkelsnit, Eintlik Nogal Baie, wat ook die temalied van die gewilde film, Eintlik Nogal Baie was[…]

Emil Struwig – Award Winning Singer and Songwriter.

Introduction Emil was born and raised in the small town of Tsumeb, Namibia and now finds his home in Sandton, Johannesburg, South Africa. From the age of 10 Emil started to entertain dreams that must have seemed incomprehensible to the vast majority of the Hamlet’s inhabitants: he saw himself on stage, performing. Going further against[…]

Elandré se ‘Kleindorp-Dromer’ – ‘n Twee dekadelange droom uiteindelik in musiek bewaarheid.

Vandat hy kan onthou oefen hy sy handtekening vir daardie “eendag” wat sy musiek in ‘n album-baadjie kan pronk. Wel, eendag en vandag het pas sinoniem geword met die bekendstelling van Elandré se lank-verwagte debuut-album, “Kleindorp-dromer”. Die toe 21-jarige van Despatch in die OosKaap het in November 2016 die verrassing van ‘n leeftyd gekry toe[…]


Strict Standards: Only variables should be passed by reference in /home1/musicalv/public_html/wp-content/plugins/custom-javascript-editor/custom-javascript-editor.php on line 181
%d bloggers like this: