August 2017 – Musical Venture Radio

Francois van Rensburg se nuwe enkelsnit: ‘Bid Dat God Jou Spaar’

Bid Dat God Jou Spaar is Francois van Rensburg se nuutste enkelsnit. Die idee vir die liedjie het ontstaan toe hy en een van sy vriende, Brenden Draper, ‘n paar jaar gelede in ‘n woonstel saam “gejam” het. Terwyl Brenden besig was om op die kitaar te tokkel het Francois spontaan die lirieke begin sing[…]

%d bloggers like this: