Devon Jay Scott met ‘n nuwe enkelsnit, ‘Rubies in my hand’

“Musiek – die taal van emosie – was nog altyd deel van my lewe en het nog altyd my siel gevoed,” sê die sanger Devon Jay Scott. Devon het die musiekbedryf professioneel in 2002 betree. “Die koeldrank en bord kos wat ek met my eerste vertonings gekry het, was oorgenoeg! Só het mense my leer[…]

%d bloggers like this: