May 17, 2017 – Musical Venture Radio

Van der Merwe fliek se amptelike lokprent bekendgestel!

Die huishoudelike naam, vriend, buurman en ikoniese karakter, VAN DER MERWE, is eersdaags op die silwerskerm en die offisiele lokprent is pas bekendgestel. Kyk die lokprent hier: Die film word op 28 Julie landswyd uitgereik en die rol van Van der Merwe word vertolk deur die welbekende en talentvolle Rob van Vuuren. Rob sê hy[…]

%d bloggers like this: