Ons Lieflinge is terug met ‘n splinternuwe album “Miljoene Stemme” – Musical Venture Radio

Ons Lieflinge is terug met ‘n splinternuwe album “Miljoene Stemme”

 

Rudi Claase en Charné Hugo beloof om aanhangers te bekoor met hul opkomende album wat in Junie maand vrygestel word.

Die titelsnit is nog ‘n meesterstuk uit die pen van Rudi Claase.

 

Leave a Reply

%d bloggers like this: