May 11, 2017 – Musical Venture Radio

Bekroonde groep, ADAM, reik derde enkelsnit uit!

Die gewilde groep, ADAM, se sukses ken geen perke nie!  Hulle is weer onlangs met twee Ghoema toekennings vereer vir a) Beste album deur ‘n groep of duo en b) Groep van die jaar en is ook benoem vir ‘n SAMA toekenning vir Beste Pop album. “Ons is ongelooflik dankbaar vir almal se ondersteuning en[…]

%d bloggers like this: